6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 5 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Normandie on Sea is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus. Die huis spog met mooi uitsigte en dit is naby die see.
Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort, wasbak en aparte toilet. Die oopplan-kombuis is met basiese selfsorggeriewe, soos 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.
Die bekende Hermanus-kranspad en Ficks-swembad is net oorkant Normandie. Gaste kan ook walviskyk vanuit die gemak van die sitarea. Die huis is stapafstand van restaurante, supermarkte en kunsgalerye af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Danelle Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 99
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 5 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Normandie on Sea het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang