NorthHill Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danie Pienaar-singel 14, Pentagonpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
NorthHill Guest House is in 'n veilige en stil woonbuurt in die Noorde van Bloemfontein. Dié gastehuis bied ruim en gerieflike oornagverblyf naby die N1, Preller Square en Northridge Mall. Hierdie gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Verblyf word in 5 kamers met slaapplek vir 1 of 2 volwassenes gebied. Die kamers het óf 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 'n driekwartbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Elke kamer het lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar, asook 'n gemeenskaplike sitkamer.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Danie Pienaar-singel 14, Pentagonpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Pentagon Park Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danie Pienaar-singel 14, Pentagonpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat