LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nostalgia Spa, Gastehuis and Gallery | LekkeSlaap
+41

Nostalgia Spa, Gastehuis and Gallery

11 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Engelbrechtstraat 62, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

'n Hunkering om in jou gedagtes of in die werklikheid terug te keer na 'n vorige fase in jou lewe, 'n vorige tuiste, jou geboorteland, of jou vriende en familie. 'n Sentimentele soeke na die geluk van 'n vorige plek of tyd. Die woord "Nostalgie" beskryf presies waarvoor ons gemik het met dié plekkie. Ons bied 'n rusplekkie waar gaste kan stil word en kan dink aan gelukkige tye en familie. Dit is net hier in die Vrystaatse platteland waar 'n mens werklik tot rus kan kom.

Verblyf word in 5 kamers met slaapplek vir 10 gaste aangebied. Al die kamers het gemaklike beddens, en suite-badkamers, TV's, DStv's en kombuisies.

Maak gerus 'n draai by die koffie- en geskenkwinkel op die perseel en koop iets vir die spesiale persoon in jou lewe, beleef 'n stukkie kuns.

Klop by ons aan, vergeet van jou gejaagde lewe, en word 'n bietjie bederf. Hervat jou lewenspad met 'n heerlike koffiesmaak in jou mond en 'n nuwe lus vir die lewe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Spa-behandelinge
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Nostalgia Spa, Gastehuis and Gallery
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Engelbrechtstraat 62, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Gaste dink Nostalgia Spa, Gastehuis and Gallery het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Engelbrechtstraat 62, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhY2Q1NTc1LTE1ZTItNGYyZi1iYTlhLWYwYWNhOWJiYzRkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 62 Engelbrecht Street Viljoenskroon 9520 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -27.205669678372 26.949661798464
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!