7 gaste
2 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Muller Street, Tergniet, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nou Toe Nou is 'n knus selfsorgwoonstel op die bestuurder se perseel in Tergniet, 'n kusdorpie naby Groot-Brakrivier. Die woonstel is naby die strand en bied 'n gedeeltelike see-uitsig vanuit sekere dele van die huis.
Die woonstel is ideaal vir 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n gasstoof vir gebruik tydens kragonderbrekings. Die leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele, 'n sitarea en 'n TV met DStv wat gekoppel is aan 'n omskakelaar.
Die woonstel het ook 'n tuin met stoepmeubels, draagbare braaigeriewe en parkeerplek vir 'n klein voertuig. Groter voertuie moet op straat parkeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 37 Muller Street, Tergniet, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Nou Toe Nou het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Muller Street, Tergniet, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang