LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Selfsorg in Stilbaai-Oos

Number 11 Bellevue Resort

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

15% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Okt 2026 tot 30 Nov 2026.
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Osler Street, Unit 11 Bellevue Resort, Still Bay East, 6674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Number 11 Bellevue Resort is 'n knus selfsorgwoonstel in die Bellevue Resort-kompleks in Stilbaai-Oos.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed, enkelbed vir 'n kind, kas en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n TV, gratis WiFi en 'n paneelverwarmer. Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en 'n ingeboude braai.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en dit is net 'n entjie vanaf die strand, rivier, restaurante en ander geriewe.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Julian L
5.0
Great host, great place to stay. Awesome place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Wilma T
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Rustige, pragtige plekkie. Als wat mens nodig het is in plekkie lekker naby aan als. Sal aanbeveel vir 'n goeie uitrus en afskakel van wer...
Sien meer
Mrt 2026
Suriefa S
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, privaat, stil en netjies. As jy vir privaatheid soek, is Bellevue in Stilbay die plekkie vir jou. Ek het letterlik dit geglo, dit het gevoel ...
Sien meer
Jul 2025
Rozelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Was goed en rustig. Ons het die naweek geniet. Die plekkie is goed toegerus.
Feb 2025
David S
Saam met lewensmaat
4.2
Ons het lekker gekuier in die plekkie en was tevrede met die geriewe. Die woonstel was mooi skoon en goed toegerus.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jannette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 8 Osler Street, Unit 11 Bellevue Resort, Still Bay East, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Number 11 Bellevue Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
15 % AF
R800 R680
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R800
15 % AF
R800 R680
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
15 % AF
R800 R680
per nag (plek vir 3)
Bespreek

8 Osler Street, Unit 11 Bellevue Resort, Still Bay East, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6ff15c322b9a86d110acbaf4ffbd9c38542e0dcc623eb5a6c19466c51be2023bfb3e881a1247c23b2265cf6ba09f8211ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 8 Osler Street Unit 11 Bellevue Resort 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.36888586216 21.419374346252

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang