6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2537 Tarentaal Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Numida Rus bied selfsorgverblyf in Marlothpark, 'n wildbewarea en vakansiedorp op die suidelike grens van die Krugerwildtuin.
Hierdie afgesonderde tweeslaapkamerkothuis bied gerieflike slaapplek aan 4 tot 6. Die slaapkamers het lugversorging en 'n dubbelbed elk. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank, en daar is 2 badkamers, een met 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer slegs 'n stort het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en ysmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, TV, lugversorger en plafonwaaier.
Buite is 'n groot vermaakarea met 'n swembad wat na 'n park, waar wilde diere wei, lei. Die stoep en braai-area het seilmure.
Gratis WiFi en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Ekstra geriewe sluit 'n gasgeiser vir warm water, 'n JoJo-tenk, lampies wat tydens beutrkrag werk, 'n alarmstelsel en 24 uur-sekuriteit in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2537 Tarentaal Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Numida Rus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2537 Tarentaal Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang