- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: h/v Jan van Riebeeck en Carolinaweg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nuwerus Lodge is in die buitewyke van Paarl geleë. Dié lodge skuil in die hartjie van die Wynlande, tussen wingerde en bied 'n pragtige uitsig op Paarlberg. Die lodge bied 10 pragtig versierde slaapkamers wat almal uitloop in die tuin. Elke kamer het 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskassie, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Gaste kan gebruik maak van die swembad, gastesitkamer, konferensiegeriewe en 'n biblioteekarea. 'n Volledige ontbyt is ingesluit.
Die lodge is gerieflik geleë, naby gevestigde wynkelders in die Kaapse Wynlande, bekroonde gholfbane soos Boschenmeer se David Frost Signature Golf Estate en Pearl Valley Golf Estate, en pragtige dorpies soos Franschhoek, Stellenbosch en Wellington. 'n Lughawependeldiens kan gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 124
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- h/v Jan van Riebeeck en Carolinaweg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Nuwerus Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: h/v Jan van Riebeeck en Carolinaweg, Paarl, 7646, Wes-Kaap