+48
Gastehuis in Breederiviervallei

Nuyvallei Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Zikhona Z
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

It was great. Our stay was awesome, the staff went above and beyond to make sure that they prepared breakfast for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rico V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Excellent service and friendly hospitality. I had a wonderful stay at Nuy Valley Guesthouse. Charmaine was incredibly friendly, helpful, and communicated with us clearly and promptly throughout our stay. Prior to our arrival, they experienced an issue with the electricity in the unit we had booked, but it was handled very professionally. Charmaine upgraded us to a larger unit at no extra cost, which we really appreciated. The upgrade made our stay even more comfortable and enjoyable. Excellent service, great hospitality, and a host who genuinely cares about her guests. I would definitely recommend Nuy Valley Guesthouse and would happily stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pure bliss. Awesome service with a super friendly and helpful host - thank you Charmaine! A definite value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kris S
1 nag Besigheidsreis
2.2
Feb 2026

Skoon en netjies, maar sal nie weer daar bespreek nie. Ongelukkig was dit teleurstellend. Die gastehuis se generator was af van 21:00 - 07:00, so geen krag in eenhede nie. Kon nie fans aansit, fone laai of niks nie. Hele perseel was pikdonker binne en buite, wat ook 'n veiligheidsissue kan word. Sekuriteitshek was heel aand oop, so enige iemand kon toegang kry tot die perseel en ons voertuie. Kamers was darem skoon en netjies en slaapplek gemaklik.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Sabine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.4
Mei 2026

Ongelukkig was ons verblyf ervaring baie onaangenaam en teleurstellend. Die uitsig by Nuyvallei Gastehuis was baie mooi en rustig, maar ongelukkig was die res van ons ervaring baie teleurstellend en onaangenaam. Daar was geen krag nie, geen WiFi, en geen van die ligte het gewerk nie. Ons kon ook nie die heater gebruik nie en daar was nie ekstra komberse beskikbaar nie. Items van die kombuis was ook nie beskikbaar nie (soos bv. teelepels). Ons moes vir 3 nagte koud stort, kon nie eers hare droog blaas nie en die generator was net vir 'n paar uur per dag aan, wanneer dit die gastehuis gepas het. Ongelukkig het die verblyf glad nie aan ons verwagtinge voldoen nie en sal ons ongelukkig nie weer daar bly nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Shirley M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Fantastic and fabulous. We had a fabulous and fantastic stay. All my guests were truly stunned by the beauty of their staying quarters and surroundings. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Nuyvallei Gastehuis
Hi Shirley. Moffat, baie dankie ons is dankbaar dat u tevrede was met ons plek en die diens. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Lara K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker Gebly & geslaap. Ons het heerlik gebly, alles was skoon en pragtig en die bed het heerlik geslaap, want dit is belangrik vir ons om lekker te bly en te slaap. Alles wat 'n mens nodig het is beskikbaar, die stoep was 'n groot bonus en natuur pragtig. ons het gekom vir besigheid en die oorslaap was net reg vir ons. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwen J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Good. Some maintenance is needed, especially to the chimney that didn't draw. Otherwise, everything was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Nuyvallei Gastehuis
Hi Bronwen, thanks for your feedback. We will tend to this matter.

Stefan R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Rustig, lekker, uitstekend. Ons het baie lekker gekuier - die eiendom is pragtig en gerieflik. Ook lekker naby al die besienswaardighede in die area - beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roderick P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Ons het lekker jokes gemaak en het die troue baie geniet. Dit was 'n fantastiese naweek, was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Werda Farm, Nuy Valley Guest Farm, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa2bced3be63a2d3dd63e29197bb7a5ba18ab3faad14169e66cb2eec4b0fc653516724d9e4133f2dec5725856ad50650eca7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 Werda Farm Nuy Valley Guest Farm 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.657444542576 19.631923887697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang