We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Nwabu Lodge | LekkeSlaap
+41

Nwabu Lodge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Nwabu Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marco D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Dame baie vriendelik en lekker gekuier.

Nwabu Lodge se terugvoer

Baie dankie Marco, dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Nwabu Lodge
Johan D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig tussen vriendelike mense.

Personeel baie vriendelik en gasvry. Sal hulle weer besoek.

Yolande I - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande I
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly, baie ruim en skoon. Die lugversorger het ongelukkig nie gewerk nie.

Ons het baie lekker gebly, kinders het die swembad ten volle benut. Dit was baie warm.

Chané O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané O
Saam met vriende

Verblyf daar is uitstekend met die wonderlikste mense wat in berheer is.

Die gasvryheid wat teenoor ons getoon was, was uitstekend met die vriendlikste mense. Die huis waarin ons gebly het was netjies en baie gemaklik. Sal definitief weer soontoe gaan en dit aanbeveel vir ander mense.

Nwabu Lodge se terugvoer

Baie dankie Chane. Ons hoop om julle weer hier te ontvang.

Nwabu Lodge
Lazyja S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lazyja S

Baie basies maar gerieflik. Met beter toesig oor perseel en personeel kan dit baie lekker plekkie wees. Maar ons sal nie weer teruggaan nie.

Ons het 4 6 bed chalets gebruik. Met ons aankoms moes hul die een yskas vervang want hy maak nie koud nie. Hy was toegepak onder die ys. Die water was letterlik in al vier woonstelle elke liewe dag 'n probleem. Ons klagtes het gevoel soos moeite. Die verskonings het geensins sin gemaak nie omrede dit gasgeysers is nie. Daar was letterlik nie warm water nie. In die een woonstel het hy na die 3de dag 'n battery kom vervang en van toe af het die woonstel ten minste warm water gehad. Die ander 3 nie. Die kinders kon nie pool speel of TV-kyk nie omrede die opsigter TV-kyk en vir hul sê om stil te bly en nie raas nie. Hy kyk TV waar die gaste se onthaalarea is. Die braailig by die swembad werk nie. Dis aangemeld die eerste aand. Dis nie vervang nie. Twee van die chalets se stowe was so vuil binne. Ons wou dit nie gebruik nie. Die een stoof is die skoonmakers ontbied om die maaiers te kom verwyder uit die oond. Twee woonstelle se beddegoed is so vuil en die handdoeke het so gestink. Die verduideliking wat ons gekry het is die water was vuil na die krag af was en die beddegoed was gewas in die modderwater. Maar dis 'skoon' genoeg vir gaste. Die probleem daar is dat alles oorgelaat word aan die personeel en die opsigters nie na alles kyk nie. Die voorlaaste dag het die tannie eers kom vra wat alles fout was omrede ons toe regtig begin ongelukkig geraak het. Ons was daar vir 4 aande.

Nwabu Lodge se terugvoer

We are very disappointed with this feedback and sincerely apologise for your bad experience. We have since appointed new management who have successfully brought about numerous positive changes to our establishment. We pride ourselves in being a child-friendly and customer orientated lodge. All facilities have undergone renovations and upgrades and we sincerely hope you will consider another visit. Please feel free to contact us as we would love the opportunity to make up for your past experience.

Nwabu Lodge
Joanene M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Joanene M
Gesin met klein kinders

Bekostigbare, netjiese rustige verblyf.

Die lodge het ‘n pragtige tuin en swembad met netjiese geriewe, geleë in ’n rustige area.

Chantel O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel O

Baie bly oor my keuse.

Ek is bly oor my keuse om daar te gebly het saam my familie. Ek sou verkies as daar beter beligting en sein rondom die huisies was, maar ek sal beslis weer in die toekoms daar bly.

Nwabu Lodge se terugvoer

Baie dankie, Chantel. Dit was heerlik om julle klompie hier te hê. Ek sien uit na die volgende kuier.

Nwabu Lodge
Marie-lou E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-lou E
Saam met vriende

Baie lekker en ontspanne.

Die skadunette is 'n groot wins. Baie gemaklik en goeie diens.

Chris D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plek, maar slegte pad en dubbelbespreking.

Dit was mooi en netjies, maar ons chalet het ander mense in gehad die bord is verblyk, so sonder 'n GPS ry mens maklik verby en die pad na die lodge is maar in 'n toestand.

Estie S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, skoon en netjies.

Nwabu Lodge self is heerlik, skoon, netjies en vriendelike gasvrou. Die 6 km strand toe is ook nie 'n probleem, wel die R45 per persoon en R55 per motor elke dag om in iSimangaliso in te gaan.

Natascha V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha V
Gesin met klein kinders

Mense was vriendelik.

Verblyf en perseel netjies.

Lorraine L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine L
Enkelreisiger

Het duie plek geniet. Ons sal weer gebruik maak van dit.

Wonderlike plek; netjies en skoon.

Marius C - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius C
Saam met vriende

Absoluut die verblyf waarna ek opsoek was.

Geen lugversorging in die slaapkamers nie.

Danielle S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly! Enige tyd weer! Baie dankie.

Skoon en netjies! Was baie lekker om daar te bly. Ek sal nie sommer weer by 'n ander plek bespreek nie.

Vanessa B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B
Gesin met tieners

Wonderlike vriendelike mense met uitstekende waarde vir geld

Wonderlike vriendelike mense met uitstekende waarde vir geld. Ek sal Nwabu aanbeveel vir enige persoon wat in Sodwana wil gaan vakansie hou.

Nwabu Lodge se terugvoer

Baie dankie Vanessa. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Nwabu Lodge
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 124 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Sodwana Hoofstraat, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtjdMOZsizlnpFGaru2Q9SjqsvgsNJCWzXT9x8qp5WZ52eO3BRC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400  per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Old Main Sodwana Road Mbazwana 3974 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -27.513055555556 32.620833333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem