Nwabu Lodge
- Kapasiteit: 124 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Sodwana Hoofstraat, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nwambu Lodge is 6 km vanaf die iSimangaliso Vleilandpark in Mbazwana, KwaZulu-Natal geleë. Ons bied beide kampeergeriewe en houthut-akkommodasie en kan tot 40 gaste akkommodeer.
Daar is 8 toegeruste hout-chalets en 14 persele vir kampeer- of karavaandoeleindes. Elke chalet het ’n oopplan-sitkamer, ’n eetkamer, ’n kombuis met ’n yskas, vrieskas, stoof en mikrogolfoond. Daar is ook lugversorging, ’n onderdak-patio en braaigeriewe. Elke kampeerterrein het ’n kragpunt, water, netjiese ablusiegeriewe asook ’n opwaskamer. Daar is ’n pragtige swembad en ook ’n bad en droogmaakarea vir jou skubaduiktoerusting.
Let asb. op: Nwabu Lodge word bereik deur middel van 'n grondpad - doen asb. navraag oor die toestand van die grondpad voordat jy bespreek.
Die chalets word daagliks skoongemaak: beddens word opgemaak, skottelgoed word gewas en die vloere en badkamers word skoongemaak. ’n Restaurant en ’n spysenier is op versoek beskikbaar vir ontbyt en aandete.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Nwabu Lodge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jaar gelys 8
Ligging
- Ou Sodwana Hoofstraat, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nwabu Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Qondwane Sodwanabaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 124 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Sodwana Hoofstraat, Mbazwana, 3974, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom