Nyala And Impala Chalets
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colenso-weg, D416, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Nyala And Impala Chalets is in Estcourt, KwaZulu-Natal geleë en bied 'n rustige wegbreek weg van die gewoel van die stad.
Hierdie chalets skuil onder die skadu van ou bome en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 3 enkelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste in hierdie eenhede gebruik 2 ablusieblokke. Die stort is apart van die toilet.
Buite het gaste toegang tot 'n Lapa-area met 'n stoof, mikrogolfoond en yskas-vrieskas. Die verblyf het 'n pragtige grasperk en 'n swembad.
Gaste is welkom om gratis vis te vang en moet hul eie aas saambring. Alle residensiële gaste is welkom om by ons aan te sluit vir 'n wildrit of skemerkelkie. Ander aktiwiteite sluit bergfietsry, staptogte en voëlkyk in. Gaste kan hul eie vierwielmotorfiets saambring.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Nyala And Impala Chalets sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 74
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Colenso-weg, D416, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sentraal Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colenso-weg, D416, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom