33 Dinokeng Groot 5 - Nyala
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Klipdrift, Dinokeng, 0407, Gauteng
- Vanaf R1 799 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
33 Dinokeng Groot 5 - Nyala is 'n bekoorlike eenheid in Dinokeng. Dit bied gaste gemaklike selfsorgverblyf te midde van die bosveld en vrylopende wildlewe, insluitend olifante, renosters, luiperds, buffels, impalas, sebras en koedoes. Dit is 'n ideale toevlugsoord vir natuurliefhebbers wat 'n rustige ontsnapping soek.
Die eenheid bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer.
Die Nyala-slaapkamereenheid het ook lugversorging.
Die knus kombuis is oopplan na die sitkamer en is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek.
Die eenheid lei na 'n privaat tuinarea wat omhein is met 'n elektriese heining. Die tuinarea het 'n braai, 'n lieflike buitebad, 'n boma en oorgenoeg buitesitplek. Veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 33 Klipdrift, Dinokeng, 0407, Gauteng
- Gaste dink 33 Dinokeng Groot 5 - Nyala het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Klipdrift, Dinokeng, 0407, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang