Hoedspruit Akkommodasie by Nyaleti Lodge and Villa | LekkeSlaap
+44

Nyaleti Lodge and Villa

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Nyaleti Lodge and Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gerhard K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boeke, waarde vir geld, vriendelike gasheer en -vrou.

Vriendelike ontvangs, Villa is baie netjies en skoon, perseel mooi versorg, baie veilig en ontbyt was lekker. Nyaleti Lodge sien ons gou weer en word aanbeveel.

Nyaleti Lodge and Villa's terugvoer

Thank you Gerhard. We enjoyed having you and hope you will be back for a longer stay next time!
Kind Regards
Ann & Marlon

Nyaleti Lodge and Villa
Helena A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena A
Besigheidsreis

Fantastiese gasheer en gerieflike verblyf.

Ek het my verblyf baie geniet. Die gasheer, Marlon, was baie vriendelik en versorgend en die verblyf is baie skoon, mooi en gemaklik. Ek sal beslis weer daar oornag.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing host and comfortable accommodation.

I really enjoyed my stay. The host, Marlon, was very friendly and caring and the accommodation is very clean, beautiful and comfortable. I will definitely stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nyaleti Lodge and Villa's terugvoer

Many thanks for the kind words Helena . I hope you had a successful business trip to Hoedspruit and look forward to see you when you return.
Best wishes,
Marlon.

Nyaleti Lodge and Villa
Geert V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geert V
Besigheidsreis

Pragtig en gasvry.

Marlon en Ann het ons vriendelik verwelkom en hulle plek is baie mooi. Sal definitief weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pragtige gasvryheid.

Marlon and Ann were extremely welcoming and their place is beautiful. Will definitely stay with them again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nyaleti Lodge and Villa's terugvoer

Many thanks for the kind words Geert . We very much enjoyed hosting you and hope to see you again in the near future .
Best Wishes .

Nyaleti Lodge and Villa
Marie V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, gerieflik, skoon, mooi en 'n baie goeie ligging!

Ons het vreeslik lekker gebly. Om so in die natuur te wees was vir ons baie lekker. Die mense is ongelooflik behulpsaam, vriendelik en baie gasvry. Ek sal enige dag weer hier gaan bly.

Véronique H - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Véronique H
Gesin met tieners

Nice area and people. Highly recommended.

Everything was top: location, amenities, breakfast... and Annya was really friendly and convivial.

Amoryn S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amoryn S
Enkelreisiger

Great hostess, accommodation spectacular.

Pam was a great hostess. She went out of her way to make my stay a very comfortable one. The accommodation was stunning. The setting in the middle of the bush veld makes visiting Nyaleti Lodge a definite must!

Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelaweg 312, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsFUNuunMHPnnnFlhlVQ31s8Sl11FR8aF85KTAKzKeHBcQK8zEj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 312 Maroela Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.347122020107 30.974632494312
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za