LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+136

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 240 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Adam P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Uitstekend en aangenaam. Die kommunikasie, aanwysings en ontvangs was vinnig, akkuraat en vriendelik. Istha het gereël vir Saterdag aand ete met ons huweliksherdenking, die kos was op tyd, warm en baie lekker. Ek sal die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Adam Ons was bevoorreg om julle huweliksherdenking spesiaal te kon maak met lekker kos. Baie dankie vir die aanbeveling. Vriendelike groete, Istha

Salome G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Unwind and relax. It was very relaxing and very quiet. I enjoyed the swimming pool and the cash bar. The host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Good morning, Salome So glad you enjoyed the swimming pool and bar, the best way to relax! Kind regards, Istha

Rechardt S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Vreeslik lekker. Was baie lekker, vriendelik en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Rechardt Baie dankie vir die resensie! Ons is ingenome dat julle kon ontspan gedurende julle verblyf! Vriendelike groete, Istha

Renee B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Wa leker, naby Dinokeng ingang en naby die restaurante. Lekker gebly, behalwe dat die stort jou of doodbrand of dis yskoud. Tipiese gas kamp stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Renee Baie dankie vir die resensie! Ons is redelik naby aan al die sienswaardige plekke in Dinokeng. Bly julle het dit geniet. Vriendelike groete, Istha

Elmarie K
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Rus en vrede. Heerlik gebly, rustig en netjies. Mense vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Elmarie Baie dankie vir die aanbeveling, ons waardeer dit. Vriendelike groete, Istha

Hanko B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Lekker. Dis een van die beste plekke wat ek nog by gekamp het. Die mense is vriendelik en behulp, saam dit voel dit of jy by familie gaan kuier. Stel dit vir seker voor vir enige iemand en ek gaan beslis binnekort terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Hanko Ons is dankbaar om julle te kom ontmoet, twee wonderlike mense! Julle is enige tyd welkom! Vriendelike groete, Istha

Evan K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

We enjoyed it immensely. Relaxing, comfortable, peaceful; hosts made you feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Good morning, Evan Thank you for the review, we are glad to hear it was relaxing and comfortable for you! Kind regards, Istha

Rézaan J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Omring deur die natuur met die gerief van elektrisiteit en jou eie badkamer. Die perfekte langnaweek-wegbreek – om die gejaag van die stad vir die rustigheid van die natuur te verruil. Ons gasvrou was baie behulpsaam en die geriewe was netjies. Ons sal die verblyf beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Rézaan Baie dankie vir die mooi review. Ons stem saam, die bos is net die plek vir 'n wegbreek van die stad. Ons is bly om te hoor die kampgeriewe is netjies. Vriendelike groete, Istha

Lucy D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Fantasties stil. Eienaar gee om! Heerlik gekamp!. Shadé, Dankie dat jy ons herinner het van wanneer, hoelaat en elke detail gestuur het. Die webtuiste is next level en betroubaar!!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Lucy Ons is bly om te hoor julle het heerlik gekamp. Dis 'n groot plesier, ons probeer altyd vroegtydig uit reik na ons gaste om 'n geruststellende aankoms te verseker. Vriendelike groete, Istha

Deirdre S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Amazing. We had an amazing stay! The place was spotless, and everything was clean and well looked after. The staff were incredibly friendly, welcoming, and always willing to help. Having wildlife right on your doorstep made the experience even more special while still enjoying complete privacy. Overall, it was a fantastic place to stay. We will definitely be coming back and would highly recommend it to anyone looking for a peaceful and unforgettable getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Good morning, Deidre Thank you for the beautiful review. We are happy to hear you enjoyed everything that Nyani Lodge has to offer. Looking forward to seeing you again! Kind regards, Istha

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nyani Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 240

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 30, De Wagensdrift, Boveneind, Groenfontein, Dinokeng Wildreservaat, 1002, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 70 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03d7fb5710572a8ceafc5a13a81a9e8443f28b28be20aba6e17c460efe0d2b86c585c49479e21e6447a3566f8c0a5288d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 240 5 1 5 Plot 30, De Wagensdrift Boveneind 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.434494308738 28.478763252497
Soek in 'n groter streek