LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+136
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 70 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plot 30, De Wagensdrift, Boveneind, Groenfontein, Dinokeng Wildreservaat, 1002, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Nyani Lodge lê aan die oostelike kant van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat in die Nyani Bewarea. Dis die perfekte wegbreekplek in die rustige Afrika-bosveld. Slegs 5 km vanaf die ingang van die Dinokeng Groot 5 Wildresrevaat.

Dié lodge beskik oor selfsorg-eenhede wat in twee losstaande geboue is. Elke gebou bestaan uit 2 selfsorg-eenhede wat met 'n deur geskei word. Dié eenhede het elkeen 'n oopplan-leefarea, 'n goed toegeruste kombuis, 'n boma-area met braaigeriewe en onderdak-parkeerplek.

Die lodge het ook 5 kamers vir oornagverblyf, namlik Oryx, Springbok, Wildebeest, Vlakvark en Hippo. Hierdie eenhede is slegs vir verblyf en daar is geen selfsorggeriewe beskikbaar nie, behalwe 'n yskas en mikrogolf. Daar is ook aparte braai staanplekke vir hierdie eenhede.

Daar is 6 luukse kampstaanplekke beskikbaar. Elke kampeenheid het 'n privaat kombuisie met 'n wasbak en elektrisiteit, 'n ingeboude braai en privaat en suite-badkamer met 'n stort.

Die lodge het 'n swembad met 'n son-dek. Daar is ook 'n eet-area en konferensiegeriewe. Veilige onderdak-parkeerplek is vir alle gaste beskikbaar.

Nyani Lodge is die perfekte fasiliteit vir naweek wegbreek en ook vir privaat funksies.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Bosstaproete
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Grondpad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 237 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rechardt S
Gesin met klein kinders
5.0
Vreeslik lekker. Was baie lekker, vriendelik en ontspanne.
Sep 2026
Renee B
Saam met vriende
5.0
Wa leker, naby Dinokeng ingang en naby die restaurante. Lekker gebly, behalwe dat die stort jou of doodbrand of dis yskoud. Tipiese gas kamp stort.
Sep 2026
Elmarie K
5.0
Rus en vrede. Heerlik gebly, rustig en netjies. Mense vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd aanbeveel.
Sep 2026
Hanko B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Dis een van die beste plekke wat ek nog by gekamp het. Die mense is vriendelik en behulp, saam dit voel dit of jy by familie gaan kuier. Stel ...
Sien meer
Sep 2026
Evan K
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed it immensely. Relaxing, comfortable, peaceful; hosts made you feel at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nyani Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 237

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Plot 30, De Wagensdrift, Boveneind, Groenfontein, Dinokeng Wildreservaat, 1002, Gauteng
  • Gaste dink Nyani Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 30, De Wagensdrift, Boveneind, Groenfontein, Dinokeng Wildreservaat, 1002, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 70 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03d7fb5710572a8ceafc5a13a81a9e8443f28b28be20aba6e17c460efe0d2b86c585c49479e21e6447a3566f8c0a5288d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 237 5 1 5 Plot 30, De Wagensdrift Boveneind 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.434494308738 28.478763252497
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang