Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyeleti Villa

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Volstruisstraat 1258, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nyeleti Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse huis in Marlothpark, wat aan die Krugerwildtuin grens.

Die ruim huis het 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat via stapeldeure na 'n toegeboude stoep lei. Die sitarea en kombuis het lugversorging wat op 'n voorafbetaalde kragmeter loop. Die stoep bied 'n uitsig oor die bos, braai-area, die watergatjie vir die diere en die plonspoel.

Elk van die slaapkamers het 'n muskietnet, voorafbetaalde lugversorging en sy eie, luukse badkamer. Die eerste badkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n buitestort vir die somermaande. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort wat 'n uitsig oor die bos bied.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n elektriese en gasstoof, 'n oond, yskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in.

Die buitedek en braai-area spog met 'n uitsig oor 'n watergat waar die diere gereeld kom drink.

Die ligging is ideaal vir diegene wat die Krugerwildtuin wil besoek of 'n daguitstappie na Mosambiek wil geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Nyeleti Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Nyeleti Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Purple Gecko Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Jaar gelys 9

Ligging

  • Volstruisstraat 1258, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Nyeleti Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Volstruisstraat 1258, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c25e13f7d403a37c370c80abe5b8bcd12ee75e04c411e4a2a673740d6e67639ab12b187e063eea374b7c16e0b1fdd00600a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 1258 Volstruis Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.3581 31.76791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem