Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nylie Dreams Akkommodasie

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Smit-straat 21, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nylie Dreams Akkommodasie bied netjiese gasteverblyf vir die toeris en sakelui in Modimolle.

Dis is 'n entjie van die hoofhuis af en gaste kan kies tussen aangrensende kamers met lugversorging, asook en suite-badkamers. Kamers 1 en 3 het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank wat geskik is vir 'n kind/volwassene. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke semi-selfsorgkamer bied toegang tot 'n privaat stoep en het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre koffie, tee, bottels water en beskuit. Die kombuis is nie toegerus om etes te maak nie, maar daar is verhitgeriewe. Daar is nie TV's in die kamers nie, maar wel WiFi. Skoonmaakdienste is beskikbaar op vooraf versoek. Die eiendom het nie 'n kragopwekker nie, sou kragonderbrekings opduik.

Nylie Dreams Akkommodasie is 300 m van Laerskool Nylstroom, 1 km vanaf Hoërskool Nylstroom en 3 km van verskeie winkels en restaurante af. Dit is in die Waterberg-biosfeer en Modimolle het verskeie doendinge soos voetslaan, gholf en plaaslike besoekpunte soos wild- en natuurreservate. Dit is ook naby die rolbalbane en Koro Creek vir gholfdae.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Nylie Dreams Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Pieter Smit-straat 21, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Nylie Dreams Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pieter Smit-straat 21, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0667f76a1754170edcc798be94ebb83d52e50af0e8176f229c7db05d64f74c77bffa023f2279ed6a634518bae2f9c31906e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 21 Pieter Smit Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.701334322501 28.396601299587