Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Rest Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Yvette Theron And Lucille Du Preez Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 7 resensies vir Oak Rest Guesthouse
Netheid
2.6/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
2.7/5
Endri J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Endri J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die diens was baie goed.

Baie vriendelike diens. Het gekla oor die hitte en die vriendelike ontvangsdame het dadelik die waterverkoeler aangesit en gereël vir n ekstra fan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Rest Guesthouse se terugvoer

Baie, baie dankie vir die terugvoer.
Ons wardeer alle terugvoer

Oak Rest Guesthouse
Pieter C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter C
Besigheidsreis

Vir R680 per nag nie genoegsame waarde vir geld.

Ek het die betrokke gastehuis spesifiek gekies oor die ligging en feit dat die eenhede geadverteer word met lugreëling. Die sentrale lugreëlingstelsel wat deur die dak kom, was totaal onvoldoende. Ek sou die oggend om 07:00 'n faktuur ontvang, maar die kantoor was toe. Nadat ek 'n spesiale reëling getref het om die faktuur later te kom afhaal, was die faktuur steeds nie gereed nie en moes uiteindelik aan my per e-pos gestuur word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons is goed ontvang en het lekker geslaap. Ek dink die linne kan opgradeer word. Persoonlik dink ek ook liewer geen blomme as plastiekblomme. Ek moes ook die kougom van die bedlampie verwyder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Ons was die enigste gaste en die bestuur het selfs die koffiemasjien uit die eetkamer in ons kamer gesit. Heerlike oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alwyn C

Swak toegang vir karavaan. Voetuig beskadig met ontoeganklike oprit.

Bongani ontmoet jou as jy inklok. Dit neem redelik lank. My karavaan pas nie deur die hek soos vooraf belowe nie. Eienaar is nie self teenwoordig nie. Met die gesukkel om in te ry het ons karavaan beskadig teen die oprit. Die plek verdien nie drie sterre nie. Ons was teleurgesteld omdat dit nie goed vergelyk met ander driester verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Rest Guesthouse se terugvoer

Baie baie dankie vir die terugvoering.
Ons sal verseker werk aan die oprit om karavane makliker te akkommodeer

Oak Rest Guesthouse
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egertonweg 22, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyMzcwNzY3LWIxODYtNGUwYi04ZTBjLTYxODVjNWZmZjIwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 22 Egerton Road Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.74583 24.78272
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem