Oak Tree Lodge
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palamino-weg 26, Witpoort Erfdeel 289, Witpoort, 1684, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oak Tree Lodge bied pragtige selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Witpoort, Midrand. Dit is die ideale keuse vir sake- of ontspanningsreisigers.
Mosaic Villa is 'n eenheid op die grondverdieping wat slaapplek aan 4 gaste bied en oor 1 slaapkamer en 1 badkamer beskik. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n die badkamer het 'n stort-oor-bad, 2 wasbakke en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n dubbelbed op versoek vir 2 ekstra gaste. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n tuin met meubels, 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek. Die verblyf is naby winkels, restaurante en Kyalami Grand Prix Circuit.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Ligging
- Palamino-weg 26, Witpoort Erfdeel 289, Witpoort, 1684, Gauteng
Sien meer verblyf in Witpoort Kyalami Midrand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palamino-weg 26, Witpoort Erfdeel 289, Witpoort, 1684, Gauteng