Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak View Manor

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Oak View Manor
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kerry F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous overnight on our way to OR Thambo from the Midlands.

Fantastic, great room, bed comfy and the decor very interesting too. Outside furniture could do with some big comfy cushions. Beautiful garden and we enjoyed the morning breakfast. Hosts were very obliging to our needs. Thank you, we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Istell B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Istell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is perfek vir 'n klein wegbreek uit die besige stad. Gaan terug in tyd.

Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon En Elsabe G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon En Elsabe G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dina en Gavin gaan uit hul pad om mens tuis te laat voel.

Uitstekende verblyf. Veilige parkering. Die hoofhuis dateer uit 1917 en die dekor is Victoriaans met 'n Boho-flair. Dié styl is herhaal in die onderskeie kamers, en speelse elemente soos die "drie-eende-teen-die-muur" in die Pink Suite sit sommer 'n glimlag op mens se gesig. Die kamers is gerieflik ingerig, die linne skoon, en sonkrag is 'n groot bonus! Die tuin is pragtig en lowerryk - ons het 'n heerlike cappucino en ontbyt hier genuttig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak View Manor se terugvoer

Liewe Gideon en Elsabé, baie dankie vir julle wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle maak vandag sommer weer ons gasheer en gasvrou harte sing.

Veral nadat ons onlangs herinner is dat 1 uit 100 gaste doodeenvoudig net nie soveel waarde gaan sien as ander nie, maak nie saak hoe hard mens probeer of wat jy als bied nie.

So baie dankie julle twee, julle het ons gemoed nou sommer weer gelig.

Oak View Manor
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fenterstraat 66, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe397bf73dba987d2bfceeb0ca16f5bb793aaadbf122bc88edec73bb03241201e4a8fdc8500c9002bc14215489a72bb8ef2fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 66 Fenter Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.504851 28.3552576
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem