Oak Village Apartment
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Adriaan Moorrees Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Oak Village Apartment is 'n unieke selfsorg-eenheid met sy eie styl, geleë in Stellenbosch, 'n bekoorlike dorpie in die Wes-Kaap, omring deur die wingerde van die Kaapse Wynlande en die bergagtige natuurreservate van Jonkershoek en Simonsberg.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 3 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike sitplek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, ketel, broodrooster en mikrogolfoond.
Gaste kan op die stoep ontspan en sal toegang hê tot gratis WiFi en braaigeriewe. Ideaal geleë naby Stellenboschberg, is die woonstel ideaal vir stap-entoesiaste en is ook naby restaurante, 'n spa en ander plaaslike besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Christelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 3 Adriaan Moorrees Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Adriaan Moorrees Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang