Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oaklands on the Knoll

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 4972 Lellieskloof, Langs Greystraat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oaklands on the Knoll is in 'n lieflike en veilige kompleks geleë. Dit is versteek tussen eikebome en gemanikuurde tuine en is net 500 m van Knysna se middedorp af.

Verblyf beskik oor 7 dupleks-eenhede. Elke eenheid het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n balkon en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer op die boonste vloer wat ingerig is met 'n stort, bad, wasbak en toilet en nog 'n gastetoilet op die onderste verdieping.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke wat gerangskik is rondom 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is braaigeriewe buite op die patio beskikbaar. Gaste kan die gemeenskaplike plonspoel en klubhuis by die kompleks benut.

Gaste kan die dae verwyl deur die baie plaaslike besienswaardighede te gaan besoek, of net in die son rond te lê by die nabye strande by Buffelsbaai of Brent-On-Sea.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Oaklands on the Knoll
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 346

Jaar gelys 14

Ligging

  • Erf 4972 Lellieskloof, Langs Greystraat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oaklands on the Knoll het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 4972 Lellieskloof, Langs Greystraat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjYzliZTA3LTFjZGQtNDg3MC1hM2FmLTQ0MzgzMWRiYmUyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Erf. 4972 Lellieskloof Off Grey Street 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.028797479373 23.050089311528
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem