LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oaktree | LekkeSlaap
+13

Oaktree

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Rochelle-straat 25, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oaktree is in Burgersdorp aan die voet van die Stormberge.

Hierdie selfsorg-eenheid, wat op 'n residensiële eiendom geleë is, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gekombineerde slaaparea, kombuisie en 'n privaat badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n eenplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 1. Die eenheid bied ook 'n plafonwaaier, 'n platskerm-TV teen die muur, vol DStv en gratis WiFi.

Die eenheid lei na 'n stoep met stoepmeubels, 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die swembad en boomryke tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Oaktree sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Oaktree
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • La Rochelle-straat 25, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oaktree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Burgersdorp Oos-Kaap
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Rochelle-straat 25, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61b7483c1d231394d54b157bfff7d7bcc6a9da83721ba9a934e99a8e9a88f0077cf780b983111b8a23467145dc1042bd109f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 25 La Rochelle Street Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.99326830941 26.333393060218
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!