LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oaktree | LekkeSlaap
+13

Oaktree

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Oaktree
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sonja B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Gesin met klein kinders

Oulike plekkie met alles wat jy nodig het. Pragtige tuin en braaiplek.

Ons het baie lekker gebly. Moerkoffie en beskuit het dit mooi afgerond. Die kamer is nie baie ruim met 'n tweejarige in tou nie, maar dis 'n ideale wegbreekplekkie vir een of twee gaste. Ons het lekker onder die reuse eikeboom 'n geselsvuurtjie laat brand en die winter atmosfeer in die bome en berge het ons heerlik laat ontspan. Gasvryheid en rustigheid is wat jy hier sal vind!

Etienne S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne S
Enkelreisiger

Skoon en veilige verblyf.

Heerlik gebly by Oaktree, vriendelik onvang en verwelkom. Gasvrou het addisionele reëlings probeer tref om my treiler te akkommodeer. Pragtige plekkie om in te bly vir 'n oornagstop. Dalk 'n bietjie klein leefarea vir twee persone om te deel (spasie baie beperk). Klein kosmetiese opknapwerkies wat kan aandag kry soos gebarste mure en verf wat plek-plek afdop. Verder was alles 100%.

Oaktree's terugvoer

Dankie vir jou resensie,dit was aangenaam om jou by ons te kon huisves.Ons is bewus van die fyn barsies en afdop in die kombuisie.Dit is iets wat ons gereeld moet doen aangesien die huis van die oudstes in die dorp is.Het reëlings getref om dit te herstel,kon dit ongelukkig nog nie toe doen nie, a.g.v besprekings wat lank vooruit gemaak is.Waardeer jou eerlike opine en het reeds begin met die herstelproses.

Oaktree
Vannessa W - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vannessa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous location, awesome hosts and quaint little town.

There is nothing like strolling through the shady streets while the sun sets and the cool breeze from the mountains, permeates the air. Energetic goats frolic the streets in a town filled with rich history.

Oaktree's terugvoer

Thank you so much. We are glad you enjoyed your stay. It was a privilege to have you folks. Hope we will see you in the near future.

Oaktree
Ina E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stop, rustig.

Vriendelike warm ontvangs.

Oaktree's terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie, dit was aangenaam om julle te kon huisves. Oaktree.

Oaktree
Pieter P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye ontvangs en gerieflike kamer met die nodige geriewe.

Dit was 'n plesier om by Oaktree tuis te gaan.

Oaktree's terugvoer

Dankie vir julle resensie, dit was aangenaam om julle te kon huisves. Oaktree.

Oaktree
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Rochelle-straat 25, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61b7483c1d231394d54b157bfff7d7bcc6a9da83721ba9a934e99a8e9a88f0077cf780b983111b8a23467145dc1042bd109f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 25 La Rochelle Street Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.99326830941 26.333393060218
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!