+26

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Thembela N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wonderful. It was really nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Baie dankie vir die goeie resensie, waardeer dit. Groete.

Bertie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig en netjies. Een aand oornag, vriendelik verwelkom deur Lourene. Skoon en netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Baie dankie vir die positiewe resensie, waardeer dit.

Rina M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig en stil. Heerlike silwerskoon blyplekkie. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Baie dankie vir die goeie resensie, waardeer dit.

Carmie H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Verblyf was aangenaam en eienaars vriendelik. Dit was 'n veilige verblyfplek en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Baie dankie vir die positiewe resensie, waardeer dit.

Andrew O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Had a good rest and swim. We felt comfortable for our one-night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
It was nice having you. Thank you for the good review - appreciate it.

Jeanne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Will definitely visit again. We enjoyed our stay at Oaktree. Our host was very helpful and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Thank you for your good review, enjoyed having you! Kind regards.

Rudolf W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Wonderful! We thoroughly enjoyed the tranquility of Oaktree after the long trip and just infused ourselves with the lush and manicured gardens. The room had everything we needed and was so neat and fresh. It's a kind of place you can just chill in and forget the city hustle and bustle. The host was super kind and so caring. We just appreciated her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Thank you so much for your kind review, appreciate it. Hope to see you in the near future. Kind regards.

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Die gaste eenheid is klein, netjies en uitstekend (en stylvol) ingerig. Sielsverkwikkend! .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Baie dankie vir die resensie, hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete.

Suzie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Baie goeie waarde vir geld. Ons is baie vriendelik deur Lourene ontvang. Daar was deurentyd goeie kommunikasie. Die woonstel is klein maar goed uitgelê met mooi stylvolle dekor. Daar was ook 'n toesluit motorhuis wat mens min kry. Die woonstel is in hul pragtige netjiese tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Baie dankie vir die goeie resensie, waardeer dit. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lourene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

25 La Rochelle Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA976c07817d6eee78d26157bee758ee94065e7b4b3277cf4f7d476c41cab69c7a7699fc865fe69b18e4fec69369e2b1206157?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 25 La Rochelle Street Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.993323138403 26.333521497168
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang