Obelix Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lourinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Anna K - Mei 2024
Algehele gradering
Quiet environment good to rest.
Mirelle C - Mrt 2024
Algehele gradering
The rooms were clean and neat. Customer service was outstanding. Breakfast was good.
Sonya O - Feb 2024
Algehele gradering
Netjiese, veilige verblyf in Luderitz.
Lees meerObelix Guest House se terugvoer
Dear Sonya, it was a pleasure having you all as guests. Thank you so much that you have chosen Obelix and a huge thank you for your beautiful review, we appreciate it! Hope to see you again in the future. Greetings from a windy Lüderitz... Elizabeth
Franco L - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker en sal weer besoek.
Cindy C - Okt 2023
Algehele gradering
Drie dae in Luderitz.
Philip G - Okt 2023
Algehele gradering
Koue stort en geen restaurant.
Philip Z - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese gastehuis.
Werner C - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties gewees.
Renet S - Jul 2023
Algehele gradering
Dit is baie netjies.
Jannie C - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame diens. Tot as mens laat aandete bestel.
Jp K - Feb 2023
Algehele gradering
Hartlik ontvang en alles was in plek.
Obelix Guest House se terugvoer
Goeie Middag
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ons is bly jy het ons netjies gevind, en dat julle hartlik verwelkom is.
Ons streef om persoonlike aandag met etes te gee.
Groete
Brenda
Chantel K - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige skoon en netjiese kamers.
Gys A - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gasvry, vriendelik en hulpvaardig. Puik ligging.
Ferdie G - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Nico E - Des 2019
Algehele gradering
Good solid place to stay - value for money and safe.
Nico E - Des 2019
Algehele gradering
Functional and clean.
Obelix Guest House se terugvoer
Goeie More
Baie dankie vir pragtige terugvoering. Ons streef daarna om die beste diens moontlik te gee. Jull was wonderlike gaste.
Groete,
Brenda
Chris F - Nov 2019
Algehele gradering
Kamers is onder standaard. Te min parkeerplek. Etes was goed.
Obelix Guest House se terugvoer
Goeie Middag,
Ek vra vreeslik om verskoning dat u die verblyf so ervaar het, en ek waardeer dit, dan weet ek waaraan ek nog moet aandag gee.
Groete,
Brenda
Ben S - Jun 2019
Algehele gradering
Parkering 'n groot probleem.
Obelix Guest House se terugvoer
Goeie Middag,
Ek vra om verskoning oor die parkering. Die rede hiervoor was dat die gaste wat sou kamp, het nie gekamp nie, weens die wind. Toe neem die karavane al die parkeer areas oor.
Dankie dat u dit met my gedeel het, nou sal ek 'n ander plan maak as daar weer so 'n situasie moet ontstaan.
Groete,
Brenda
Kobus P - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Obelix Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die review ons waardeer dit.
Ons is bly dat u Obelix gekies het, hoop ons sien julle weer.
Groete,
Obelix Span
Christo D - Jun 2019
Algehele gradering
Goed geleë en maklik om te kry.
Obelix Guest House se terugvoer
Beste Christo,
Baie dankie vir die resensie, hoop om u weer te sien.
Groete,
Nathalie
Ria B - Des 2018
Algehele gradering
Die beste gastehuis waar ek nog gebly het!
Obelix Guest House se terugvoer
Beste Maria,
Baie dankie dat u Obelix geskies het en baie dankie ook vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie.
Hoop julle kom maak gou weer 'n draai.
Groete,
Nathalie
Marilia P - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Dennis A - Aug 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Marie O - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon. Slegs vir oorslaap.
Hendrik D - Jul 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Bay-weg, Namibië, Lüderitz, 0000, Karas