by Obesa Lodge | LekkeSlaap
+47

Obesa Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 186 resensies vir Obesa Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Christa L - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, gasvrye diens.

Na 'n lang rit het ons heerlik, snoesig en warm geslaap.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie Christa. Julle is welkom en ek hoop julle maak weer gebruik van ons gastehuis.

Obesa Lodge
Lorettha V - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorettha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek met wonderlike vriende, ons alma mater se 100 jaar gevier.

Vriendelike ontvangs, netjiese kamers, veilige parkering en sentraal.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg.

Obesa Lodge
Jan K - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K
Saam met vriende

Veilig, gerieflik en skoon.

Goeie waarde vir geld. Bestuur doen wat hulle kan. Stortgordyne kan liefs deure wees. Muurproppe is te min. TV kan effens groter wees. WiFi kom en gaan, maar was bruikbaar.

Jakkie N - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is lekker om in te boek en alles is prentjiemooi, skoon en die bederf van koffie is ook daar. Ons was uitgerus toe ons die volgende oggend vertrek.

As mens meer kry as waarvoor jy dink jy betaal het, bring dit groot tevredenheid.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie. Jy maak my dag!

Obesa Lodge
David M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar gaan oorslaap dankie.

Alles is in plek en netjies.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie! Ek waardeer u terugvoering en ek is baie dankbaar dat jul tevrede is.

Obesa Lodge
Naomi L - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L

Skoon, netjies, alles wat nodig is vir rustige en veilige oornag.

Keurig ingerig, skoon, veilig en naby eetplekke. Ontvangs hartlik en informatief.

Obesa Lodge se terugvoer

Dankie! Ons probeer werklik hard om almal gelukkig te maak en n hoë standaard te handhaaf.

Obesa Lodge
Nico D - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Enkelreisiger

Skoon, netjies, waarde vir geld.

Verblyf is gerieflik, skoon en swembad is 'n moet in die somer. Erf is netjies en goed onderhou.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ek en my personeel waardeer die feit dat u raaksien wat ons doen.

Obesa Lodge
Pieter S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Obesa lodge is 'n goeie oornaglodge.

Die eenheid waarin ons gebly het was skoon en netjies gewees. Die beddens was gerieflik en daar was 'n privaat braai.

Obesa Lodge se terugvoer

Dankie vir u positiewe terugvoering. Ek waardeer die feit dat u die tyd neem om dit te doen.

Obesa Lodge
Liese P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liese P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het al beter oornagervarings gehad.

Sonja het ons dadelik laat welkom voel. Sy is 'n goeie gasvrou en ons het 'n lieflike kamer gehad. Maar die buurman langs die lodge het vroegmiddag al begin met 'n partytjie met harde musiek, en hy het deurnag aangehou tot die oggend 04:00. Dit was glo ook nie die eerste keer dat dit gebeur nie. Verder, indien jy soos ek 'n erge allergie vir katte het, sal ek eerder ander verblyf aanbeveel. Hier is heelwat katte by die lodge.

Ina E - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang. Parkering veilig. Lekker gebly.

Alles veilig en skoon. Aanbeveling om voordeur se veiligheidshek se sluit van binne te verbeter. Lakens?

Obesa Lodge se terugvoer

Ek sal beslis na die veiligheidshek gaan kyk aangesien ek nie bewus was dat daar n probleem is nie.

Obesa Lodge
Gerald D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald D
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflik.

Baie dankie vir die vriendelike diens. Alles was skoon en netjies en het eintlik ons verwagtinge oortref. Sal beslis weer daar oornag. Maklik toeganklik en alles wat nodig is.

Obesa Lodge se terugvoer

Met nederigheid sê ek baie dankie. Hopelik maak ons hierdie jaar bietjie geld sodat 'n paar agterstallige herstelwerk gedoen kan word. Ek hoop ons sien jul spoedig weer in Graaff-Reinet.

Obesa Lodge
Esmi J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag rus.

Ek en my gesin het oornag hier geslaap, en ek wens ons het langer hier gekuier. Plek is mooi kleurvol, eienaar is vriendelik. Regtig 'n oulike plek!

Obesa Lodge se terugvoer

Dankie baie! Ek het spesifiek vandag die positiewe terugvoering nodig ten einde moed te skep vir die volgende uitdagings. 'You made my day!'

Obesa Lodge
Tania D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Gesin met klein kinders

Oornag verblyf op pad Kaap toe.

Die eenheid was skoon en goed ingerig. Baie vriendelike ontvangs.

Laetitia B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, veilig en rustige verblyf, sal beslis aanbeveel.

Naby aan die Tuinroete en ook as oorslaap vir op pad Kaap toe.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit gee my moed vir die toekoms.

Obesa Lodge
Rina S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en sentraal.

Het groot kamer geniet.

Obesa Lodge se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is bly en dankbaar dat jul tevrede was met jul verblyf.

Obesa Lodge
Dave G - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave G
Saam met vriende

Vandat ek die sleutel gaan haal het totdat ons gery het was dit net een groot plesier.

Perseel is skoon en netjies. Veilige parkering. Personeel was almal baie behulpsaam en vriendelik.

Obesa Lodge se terugvoer

Ek is so bly jul het jul verblyf geniet. Dit is vir my 'n groot plesier om gaste by Obesa Lodge te ontvang. Ons hoop ons sien jul gou weer.

Obesa Lodge
Johan J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veelkleurige plek met pers oorwegend. Naby goeie restaurant. Kamer gerieflik. Swart kat was goeie geselskap deur die nag op ons bed en op ons en tussen ons.

Besoek aan die Vallei van Verlatenheid uitsonderlik.

Obesa Lodge se terugvoer

Johnny-Boy weet net hoe om gaste tuis te laat voel en homself.

Obesa Lodge
Carla W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla W
Gesin met tieners

Fantastiese plek. Skoon, gerieflik en besonderse atmosfeer.

Ons moes die bespreking verskeie kere skuif as gevolg van die rugby-toernooi wat uitgestel was oor Covid. Die diens en hulp was wonderlik. Pragtige plek fantasties vir kinders van alle ouderdomme. Hulle verdien meer as 5 sterre.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek waardeer dit.

Obesa Lodge
Nicolette D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir jou geld.

Obesa Lodge het ons baie verras. Dit was baie meer as net 'n oornagplekkie. Ons het 'n hele huisie gehad vir onsself met al die kombuisgeriewe, sitkamerstoele en eetkamertafeltjie. Die buurt is so mooi met die gevestigde vetplante tuin. Ons sou graag dit wou besoek het en het meer tyd nodig gehad. Die eetplekke is loopafstand maar die huisie was so gerieflik ons het net daar gebly. Daar is ook 'n gesellige tuin waar jy kan braai. Ons sal vir seker weer by Obesa Lodge oornag. Die kliëntediens was ook baie professioneel gewees.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jul weer in die toekoms te sien.

Obesa Lodge
Joanie V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net oorgeslaap, meeste van die winkels was toe gewees aangesien ons op 'n Sondagmiddag daar aangekom het en vroeg Maandagoggend weer gery het.

'n Kaartboekie/pamflet met al die toeriste-inligting was beskikbaar maar daar was nie tyd nie.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie. Dit is gaste soos julle wat dit alles die moeite werd maak.

Obesa Lodge
Fanie P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus hier in die sentraal geleë eenheid.

Aangename ontvangs en 'n mooi en skoon eenheid. Veilige parkering is 'n plus. Lekker braaigeriewe en hout was komplimentêr voorsien. Kan Obesa sterk aanbeveel.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit maak die uithou en aanhou gedurende die pandemie die moeite werd.

Obesa Lodge
Philip H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H
Saam met vriende

Clean, spacious and well-appointed.

Off-street parking is easily accessible and there is lots of space.

Obesa Lodge se terugvoer

Thank you for your positive review. It helps a lot to build one's confidence during this horrible pandemic.

Obesa Lodge
Rochelle B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle B
Gesin met tieners

Dit was awesome.

Lieflike plek, stil en rustig. Was mal oor die kaktustuin oorkant die pad. Personeel was uitstekend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was awesome.

Lovely place, quite and tranquil. Loved the cactus garden across the road. Staff were great.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Obesa Lodge se terugvoer

Thank you! I will definitely show your review to my staff.

Obesa Lodge
Liezel V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel V
Saam met vriende

Net een nag gebly, dit was lekker, vriendelik ontvang, baie sentraal.

Die kamer was groot, badkamer het 'n deur gehad (dit is vir my belangrik maar nie altyd so nie), die kitchenette het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het baie gehou van die area waar ons kon buite sit onder die bome en het van die sekuriteit gehou en dat daar genoeg plek was vir karre binne.

Obesa Lodge se terugvoer

Ek is bly julle het jul verblyf geniet. Ek self hou ook nie van 'n toilet in my kamer nie.

Obesa Lodge
Daleen D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Netjies. Interessante hoekies.

Obesa is bekostigbaar en netjies. Goed geleë.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek waardeer dit opreg. Ons probeer hard om fort te hou terwyl die Covid-oorlog gevoer word.

Obesa Lodge
Rone S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rone S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n vinnige, tog te stil en rustige kuier. Die weer was fantasies, ons kon swem sonder sonbrand en heerlik gebraai onder die fraaiste braaiplekkie.

Enigste foutjie, 'n groter yskas. Dalk en die plugs wat heel meer as 1 keer af was. Net toesien daarna, verder geen foute nie. Ek love dit.

Obesa Lodge se terugvoer

Ek is bly julle het jul naweek geniet. Gelukkig na die ketel vervang is met n nuwe ketel het die krag nog nie weer afgeslaan nie. Ek wil net voorstel dat wanneer jul n bespreking maak by n gastehuis, moet jul aandui dat jul n kind het. So byvoorbeeld kon ek nie vir jul n eenheid vir paartjie gee nie, aangesien ons nie kinders in daardie eenhede toelaat nie.

Obesa Lodge
Frances P - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect overnight stay.

Highly recommended. The owner is very friendly & helpful and the room we stayed in was comfortable, spotlessly clean and had everything you'd need for a self-catering stay (even a coffee press which is an uncommon and much appreciated touch).

Obesa Lodge se terugvoer

Thank you for giving me a reason to continue doing what I'm doing.

Obesa Lodge
Wendy P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

So vriendelik, mooi, gerieflik, netjies! Ons is smoorverlief op Graaff-Reinet en die lodge het so baie te doen daarmee. Lieflik, Lieflik, lieflik! En ons droom reeds van weer teruggaan.

Obesa Lodge se terugvoer

Jy het so pas my dag van n stresvolle dag na n goeie sonnige, blou lug somersdag verander. Baie dankie!

Obesa Lodge
Magdel H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel H
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang en opgradeer na 'n groter eenheid. Alles was pynlik netjies en skoon. Baie gerieflik om 05h00 die volgende oggend weer in die pad te kon val sonder om met sleutels te sukkel. Die water was baie brak, maar absoluut verstaanbaar as gevolg van die droogte. Ons sal definitief weer van Obesa gebruik maak.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is bevrees ek woon al soveel jare in die Karoo met sy konstante waterprobleme dat ek nie eers meer vars water ken nie. En die spesifieke droogte se einde is nog nie eens in sig nie. Hopelik bring die jaar n einde aan die droogte en n einde aan die Covid virus.

Obesa Lodge
Thea R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea R
Enkelreisiger

Great! Netjies en als wat nodig is met so ekstra "touch".

Skoon, netjies, gerieflik en baie sentraal geleë. Baie vriendelike mense. Sal graag weer daar bly.

Obesa Lodge se terugvoer

Dankie, jy het my dag gemaak.

Obesa Lodge
Juan G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan G

Goeie vriendelike diens en rustige omgewing.

Sien sterre.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie! Ek het nie n paar maande gelede geweet of ek nog Desember hier gaan wees nie.
Ek hoop en vertrou jul 2021 sal n gesonde en gelukkige jaar wees. Ek hoop ek sien jul weer.

Obesa Lodge
Lené K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lené K
Saam met vriende

Heerlike oase.

Lugversorgers het goed gewerk, veilig, skoon en baie netjies. Stil area.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie! Ek waardeer opreg u positiewe terugvoering. Na 'n jaar soos dié is elke positiewe gebaar 'n rede om aan en uit te hou.

Obesa Lodge
Ilze S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het.

Skoon, netjiese kamers en ’n lekker swembad vir kinders.

Obesa Lodge se terugvoer

Dankie Ilze. Al die stres van die afgelope jaar het nou sommer die moeite werd geraak. Dit laat my goed voel as gaste hul verblyf by Obesa Lodge geniet.

Obesa Lodge
Sakkie K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Baie nice, het net oorgeslaap maar dit geniet.

Obesa Lodge se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering. Dit gee my weer 'n dosis energie en motivering vir die rowwe tydperk wat die bedryf nou beleef.

Obesa Lodge
Rene P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P
Gesin met tieners

Vrolik.

Obesa is so kleurvol en vrolik. Alles is in die eenheid wat jy nodig het. Beddens slaap baie gemaklik. Swembad is pragtig skoon. Ons sal weer by julle oornag, baie dankie!

Obesa Lodge se terugvoer

Dankie. Jy het so pas my dag gemaak. Ek hou van kleur en ek is bly as ander dit ook geniet.

Obesa Lodge
Micole M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micole M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tuis gevoel. Die plek is baie netjies.

Ons het 'n baie goeie ontvangs gehad. Die personeel is baie vriendelik en help graag. Ons sal beslis weer daar bly wanneer ons Graaff-Reinet besoek.

Obesa Lodge se terugvoer

Julle is welkom. Ek hoop ek sien jul gou weer. En aan al ons gaste, bly gesond.

Obesa Lodge
Naomi L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L
Enkelreisiger

Gerieflik, bereikbaar, veilig en mooi.

Die kamers is mooi gedoen, swembad, stilte en ruimte. Veilige parkering.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie Jackie. Ek is bly jul het jul verblyf by Obesa Lodge geniet. Ek hoop julle het n gesonde en gelukkige 2021 en dat ek jul binnekort weer sal sien.

Obesa Lodge
Glen K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen K
Saam met vriende

Close to everything

Clean and car parking was safe.

Obesa Lodge se terugvoer

Thank you! I needed this positive feedback to continue during these uncertain times.

Obesa Lodge
Mariska N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon met alles wat nodig is vir selfsorgverblyf.

Die enigste probleem wat ons ondervind het, was dat daar geen wasbak was om die skottelgoed in te was nie. Ons moes dit in die badkamer se wasbak afspoel.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering - ons waardeer dit. Neem asseblief kennis dat u nie in n selfsorgeenheid bespreek was nie, maar dat u slegs n 'twin' kamer met n badkamer bespreek het. Ons selfsorgeenhede het mini-kombuise of vol kombuise - afhangende van die getal mense wie daarin kan slaap.

Obesa Lodge
Mark P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P
Gesin met tieners

Kort oornagverblyf. Skoon, ruim en vriendelik.

Heerlik vir oornagverblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Short overnight stay. Clean, spacious and friendly.

Great for overnight stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Obesa Lodge se terugvoer

Thank you Mark. I appreciate the fact that you took time to write a review and for your positive response. I love it when guests enjoy their stay at Obesa Lodge.

Obesa Lodge
Elmarie T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon kamers met skoon swembad om in af te koel.

Die eenheid was ruim en silwerskoon, ons het heerlik geswem en afgekoel in die swembad, ontvangs en diens was baie vriendelik en professioneel.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg.

Obesa Lodge
Sonja V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Baie netjies en skoon. Waardering vir waterbesparings wenke / versoeke. Doen dit met liefde. Sal weer van hulle verblyf gebruik maak en aanbeveel.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie. Ek sien daarna uit om julle weer by Obesa Lodge te ontvang.

Obesa Lodge
Hilda R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hilda R
Gesin met klein kinders

Baie basiese verblyf. Jammer dat ander gaste die swembad en braai-area annekseer het.

Lugverkoeling in die leefvertrek ook nodig.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering en voorstel.

Obesa Lodge
Dina S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina S
Saam met vriende

Fantasties. Swembad was 'n wenner.

Sal enige tyd weer daar oornag.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie, baie dankie. Ek waardeer jul positiewe terugvoering en dit gee my nuwe energie vir hierdie jaar.

Obesa Lodge
Mia R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mia R
Gesin met tieners

Baie aangename ervaring.

Die swembad was 'n bonus in die warm Karoo-hitte! Skoon en netjies, ons is vriendelik ontvang, alles was soos wat op webwerf gesê word. Sal enige tyd aanbeveel.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ek waardeer dit opreg.

Obesa Lodge
Dale F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dale F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense in 'n droogte wat hard slaan, maar alles was perfek.

Graaff-Reinet is 'n mooi dorpie wat swaar kry deur die droogte, maar bly tog 'n goeie plek om te besoek. Die gholfbaan is pragtig en groen! Die Vallei van Verlatenheid slaan die asem weg en Obesa was net die regte plek om to ontspan. Sal weer wil besoek. Sonia is 'n wonderlik gasvrou.

Obesa Lodge se terugvoer

Dankie! Ek moet net noem dat ons nou twee donderstorms gehad het. Geen water in die dam maar die dorp lyk skoon en groener. Ons kan nie wag dat dit behoorlik moet reën nie.

Obesa Lodge
Adele L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele L
Gesin met tieners

What a fabulous why to spend a good day.

This colourful guest house with all its selfie spots was a huge high light to the children's holiday, the pool was refreshing and the small but private braai area was nice, they will see us again.

Obesa Lodge se terugvoer

Good day Adele,

I don't know what to say except Thank you!. I hope you and your family have a healthy, happy and prosperous 2020.

Obesa Lodge
Hannes W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Verblyf was uitstekend, skoon en netjies. Swembad was 'n wenner op 'n baie warm dag.

Obesa Lodge se terugvoer

Goeie dag Hannes,

Dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is so bly jul is tevrede met jul verblyf. Ek hoop julle het n gesonde, gelukkige en voorspoedige 2020.

Obesa Lodge
Carin R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin R
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie netjies. Alles wat belangrik is (lugversorger vir my), kussings reguit uit die hemel, privaatheid en luukse beddegoed! Sal enige tyd weer hier oorslaap.

Obesa Lodge se terugvoer

Jy maak my hart warm met jou terugvoering. Ek het dit nodig, want so baie dinge loop skeef in ons dorpie. Dankie.

Obesa Lodge
Jan D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie weer daar bly behalwe as ek moet nie.

Ons het in die eenheid Jade gebly, grasgroen mure, die matras is sagter as 'n uitgewaste spons, so eintlik slaap jy op die base van die bed met 'n oortreksel.

Obesa Lodge se terugvoer

Ek is vreeslik jammer as u nie n goeie nag gehad het nie. Ek weet nie wat om vir u te sê nie want dit is die eerste klagte wat ons van daardie kamer ontvang.

Obesa Lodge
Johnny D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johnny D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Ontbyt is aan die duur kant.

Erica B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Vriendelike, gasvrye ontvangs en netheid is eerste klas.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie Erica. Ek waardeer jou positiewe terugvoering en ek is werklik bly as jul jul verblyf by Obesa Lodge geniet het.
Die huidige droogte het 'n erge negatiewe en depressiewe invloed op almal in Graaff-Reinet en daarom is ons te meer dankbaar dat jul ons ondersteun.

Obesa Lodge
Hein B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg vanaf die huis.

Soos te vore is ons vriendelik en gasvry ontvang. En weereens gemaklik en baie lekker gebly. Die geriewe is meer as wat jy nodig het en baie aangenaam. Vriendelike personeel.

Obesa Lodge se terugvoer

Dankie! Ek het die positiewe terugvoering so nodig met die erge droogte en
Baie dankie, ek waardeer dit opreg.
Groete,
Sonja

Obesa Lodge
Carna L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en pragtig ingerig!

Ons het heerlik gebly en puik gasvryheid ontvang. Ons sal beslis weer by Obesa Lodge oornag!

Obesa Lodge se terugvoer

Baie baie dankie!
Ek is so dankbaar dat julle jul verblyf by Obesa Lodge geniet het.

Obesa Lodge
Petro J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro J
Saam met vriende

Netjies en skoon en veilige verblyf.

Was aangenaam verras met pragtige kamers, netheid en veilige gevoel.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek waardeer dit en ek hoop om julle spoedig weer te sien.

Obesa Lodge
Petra Y - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Petra Y
Gesin met tieners

Gerieflik en skoon.

Obesa se ontvangs was baie hulpvaardig met inligting oor die omgewing en ons is ten alle tye baie vriendelik en gasvry ontvang. Johnnieboy het diep in ons harte ingekruip. Ons verblyf was baie, baie lekker!

Obesa Lodge se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Petra.

Obesa Lodge
Eddie W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie W
Gesin met tieners

Very impressed with everything at the accommodation.

Obesa Lodge will always be welcome. I'm from Graaff-Reinet originally, but was not aware of the beauty of Obesa Lodge. And the succulent and cacti garden right opposite. Just gorgeous.

Erika T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en veilig.

Obesa het vir ons waarde vir geld gegee. Ons bly plek was baie netjies en skoon. Ons het ook veilig gevoel en die tuintjie met sy selfie uitlegte geniet.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Terloops, ek is tans besig om nog selfie uitlegte te beplan - een met n stokman wat n kruiwa stoot.

Obesa Lodge
Geoffrey B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey B
Enkelreisiger

A nice room in mosquito central.

Nice room, well-equipped and not far from the main street in the town. My room was one of a row of about 5, all of which had colourful bougainvillea over the doorways. That was probably the reason that the room was infested by mosquitoes. In the first few minutes of being in the room I could see 6 in the lounge area and 5 in the bathroom - and that was at 3 in the afternoon. The first thing I did was to head out to the supermarket a block away to get some bug spray. Once I'd done that and fumigated the room, everything was fine.

Obesa Lodge se terugvoer

Sorry about the mosquitoes. I should have warned you that the drought brings a lot of different pests and that we do have plug-in mosquito machines and mats in the rooms - it is placed on the TV stands.

Obesa Lodge
Paul R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld.

Van die bespreking, die ontvangs met ons aankoms by Obesa tot en met ons vertrek was die diens eersteklas. Kamers is gerieflik en die lugversorging was 'n lafenis tydens 'n snikhete warm dag in Graaff-Reinet. Ons sal beslis weer daar oornag op pad Kaap toe.

Obesa Lodge se terugvoer

Ek is so bly dat jul tevrede was met julle verblyf. Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Obesa Lodge
Gert W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert W
Gesin met tieners

Aangenaam.

Skoon en netjies. Diens was goed.

Obesa Lodge se terugvoer

Dankie! Ek is so dankbaar dat jul jul verblyf by Obesa Lodge geniet het.

Obesa Lodge
Hercules N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagverblyf in 'n stil omgewing en naby aan eetplekke en besienswaardige in die dorp.

Bekostigbare gerieflike en goed toegeruste kamers vir oornagverblyf. Goeie effektiewe diens en sekuriteit. Sal graag weer hier oorbly.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is sommer weer lus vir my werk as gaste hul verblyf geniet.

Obesa Lodge
Minette C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette C
Enkelreisiger

Rustige oornag.

Wel geleë in Graaf-Reinet, rusting ten spite van die dol vakansie seisoen, netjies en pragtig skoon. Baie baie dankie.

Obesa Lodge se terugvoer

Dankie! Ek hoop ek sien jul gou weer.

Obesa Lodge
Kobus D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus D
Gesin met klein kinders

Vriendelik en effektief.

Die kamer was skoon en die toebehore soos aircon het gewerk in warm tyd.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek hoop om u weer te sien.

Obesa Lodge
Johannes S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie aangenaam.

Ons is vriendelik ontvang en kamer en parkeerplek aangewys. Op ons versoek is ons gehelp om die TV aan te skakel en ons stasie te kry.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Obesa Lodge
Johan G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Eenvoudig en net wat moeë lywe nodig het.

Verbasende kleurvolle oorslaap genot.

Obesa Lodge se terugvoer

Dankie. Ek hoop ons sien jul weer in die toekoms.

Obesa Lodge
Andrea S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea S
Gesin met klein kinders

Lekker groot en kleurvol.

Baie lekker gebly, net een of twee goggas wat gebyt het.

Obesa Lodge se terugvoer

Dankie Andrea. Ek sal graag wil weet watter soort gogga. Muskiete is oorvol hierdie tyd van die jaar veral met die huidige droogte. Ons het muskietmasjientjies en matjies in die kamers geplaas. Die droogte het ook n plaag van miere gebring en ons spandeer baie geld om tans miere uit te roei.

Obesa Lodge
Hein B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, ruimvol, tuiste weg van jou huis.

Obesa bied 'n tuiste weg van jou huis, ruimvol vir enkellopendes, paartjies of die hele familie.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer opreg jul positiewe terugvoering.

Obesa Lodge
Corlia L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia L
Gesin met tieners

Aangenaam

Baie netjies en skoon. Net jammer kwekery was toe. Tye op website nie akkuraat.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek wil u net in kennis stel dat Obesa Lodge geen ooreenkoms of verbintenis met Obesa Kwekery het nie en, dat sover ons kennis strek, die kwekery oorkant ons gastehuis nie 'n webtuiste het nie. Ongelukkig het ek geen beheer oor die tye wat hul oopmaak of sluit nie.

Obesa Lodge
Madalein K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalein K
Gesin met tieners

Pragtige dorpie en perfekte gastehuis om weer jou battery te laai vir res van die langpad.

'n Pragtige dorpie om te oornag. Ons was in die pienk huisie. Uitstekend toegerus met als wat jy nodig het. Lekker groot yskas en groot leefarea. Stil genoeg om 'n goeie nagrus te kry. Sal beslis weer hier oornag.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike terugvoering. Ek is so dankbaar dat u u verblyf by Obesa Lodge geniet het.

Obesa Lodge
Fanie K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie K
Gesin met klein kinders

Net reg vir een nag se oorslaap.

Sien sterre.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, ek waardeer dit.

Obesa Lodge
Darren D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darren D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and comfortable.

Perfect as an overnight stop.

Obesa Lodge se terugvoer

Thank you. I appreciate your positive feedback.

Obesa Lodge
Ulrike M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike M

Loved the place. Offered everything we needed. Very quaint.

Lovely, quaint lodge. Enjoy.

Obesa Lodge se terugvoer

Thank you for your kind review. I truly appreciate it.

Obesa Lodge
Annelie D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D
Gesin met klein kinders

Perfek.

Baie dankie vir die heerlike verblyf.

Obesa Lodge se terugvoer

Julle is welkom. Dankie vir die wonderlike terugvoering. Ek waardeer dit.

Obesa Lodge
Heleen C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike kamer en vriendelike gasvrou.

Ons was baie tevrede met die diens en algemene netheid van Obesa Lodge. Was net teleurgesteld dat ons te laat was om die vetplantkwekery te besigtig.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek waardeer dit. Ek hoop julle kom weer Graaff-Reinet besoek.

Obesa Lodge
Ria S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S

Heel lekker gebly, dankie.

Kamers was ruim, alles skoon en netjies, kombuis was goed toegerus, badkamers nuut en vars, funky en quirky verfkleure.

Obesa Lodge se terugvoer

Wat kan ek meer sê as net baie dankie!

Obesa Lodge
Pete N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pete N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die kamer was 'n bietjie donker met die kleurkeuse.

Obesa Lodge se terugvoer

Dankie, ek sal dit in gedagte hou wanneer dit tyd is om die kamer weer te verf.

Obesa Lodge
Cagney C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cagney C
Gesin met tieners

Heel standaard. Goed vir oorslaap.

Baie outyds. Die water is bruin en proe sout. Dis definitief nie drinkbaar nie. Die beddens is ongemaklik en daar is 'n slegte reuk in die lug. Dit was skoon en byna gepas vir oorslaap. Definitief nie vir langtermynverblyf nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very standard. Okay for a stopover.

Very outdated. Water is brown and tastes salty - definitely not for drinking. Beds are uncomfortable and there is a very bad smell in the air. It was clean and just on the brink of being suitable for a stopover. Definitely not long stay accommodation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Obesa Lodge se terugvoer

Thank you for your review. Please note that the town is experiencing a very bad drought and we are on 90% borehole water. The water restrictions are affecting our sewerage and drainage system - not enough water is passing through the system.

Obesa Lodge
Df D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Df D
Saam met vriende

Ons verblyf by Obesa Lodge was heerlik.

Die gasvrou was baie aangenaam en goed voorbereid - ons was beïndruk met haar professionaliteit en bereidwilligheid om inligting oor die dorp en toeristebesienswaardighede te verskaf. Die kamer was baie netjies, fraai versier en goed ingerig. Ons was veral dankbaar vir die elektriese komberse in die onverwagse ysige weer. Ons sal beslis Obesa Lodge aanbeveel!

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg. Dit doen my hart goed as my gaste hul verblyf by Obesa Lodge geniet.

Obesa Lodge
Gerhard O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard O
Enkelreisiger

Skoon en netjies. Waarde vir geld, sal enige dag weer daar oornag.

Vriendelik ontvang, skoon en netjies. Billike tariewe. Sal weer daar oornag.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg.

Obesa Lodge
Monique B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monique B
Gesin met klein kinders

Ruim en netjiese plekkie.

Die verblyf was ruim, netjies en skoon en daar is voorsiening gemaak vir die koue weer. Die beddens in die kinderkamer se kopstukke is ongelukkig los en soos die kinders in die nag omdraai kap-kap dit teen die hoofslaapkamer se muur en het ons heelwat male deur die nag wakker gemaak. Verder is daar geen klagtes nie en het ons lekker gebly.

Obesa Lodge se terugvoer

Jammer oor die 'gekappery', eerste klagte wat ons hieroor kry en ek sal dus defnitief aandag daaraan gee. Ons beplan om hierdie jaar die huis oor te verf met nuwe linne, badkamer nuut oor te doen en n paar veranderinge aan te bring. Ander kopstukke wat vashaak teen die muur behoort die probleem op te los.

Obesa Lodge
Alan P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan P
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Goeie diens and geriewe maak vir goeie nagrus by Obesa.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg.

Obesa Lodge
Erna P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna P
Saam met vriende

Alom 'n aangename ervaring vir selfsorgverblyf.

Ek beveel Obesa Lodge hoog aan vir selfsorgverblyf in Graaff-Reinet. Bespreek gerus hier vir oornag of langer. Die buite detail is aanduidend van die volledige selfsorgfasiliteite wat binne die akkommodasie beskikbaar is.

Obesa Lodge se terugvoer

Dankie vir die wonderlike terugvoering. My dag is sommer gemaak.

Obesa Lodge
Ilke T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilke T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n aangename plek om te bly.

Het baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs en personeel. Baie netjies.

Obesa Lodge se terugvoer

Ek is so dankbaar julle het jul verblyf by Obesa Lodge geniet.

Obesa Lodge
Leon G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Baie mooi en skoon plekkie. Stil en rustig. Braai geriewe netjies.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg.

Obesa Lodge
Anita W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W

Dit was net wat ons nodig gehad het vir een nag.

Ons het ons verblyf geniet, maar sou verkies dat die braaigeriewe nader aan 'Flower Power' was, eerder as om die draai. Skoonmaakpersoneel moet met onderhoudspersoneel kommunikeer, sodat klein goedjies so gou moontlik herstel kan word en personeel moet dubbel kontroleer dat handdoeke, ens. korrek is. Daar was 2 badhanddoeke nie voorsien nie, maar dit is reggestel sodra ons dit by die kantoor genoem het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was just what we needed for one night.

We enjoyed our stay but would have preferred the braai facilities to be closer to 'Flower Power' rather than around the corner. Cleaning staff need to liaise with Maintenance staff so that little things can be repaired as soon as possible and staff to double check that towels etc are correct - we had 2 bath towels not provided but it was rectified as soon as we mentioned it at the admin office.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

John L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John L
Saam met vriende

Gerieflike, skoon, goed bestuurde verblyf.

Voldoen aan alle basiese vereistes vir korttermyn verblyf en die bestuur is baie goed georganiseer, effektief en behulpsaam.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ek waardeer dit opreg.

Obesa Lodge
Henrihette D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrihette D
Gesin met klein kinders

Aangenaam en rustig.

Baie rustige omgewing, skoon sal beslis weer Obesa Lodge besoek.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe kommentaar. Ek hoop ons sien mekaar weer.

Obesa Lodge
Hendrik V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Na 'n dag op die pad was dit 'n welkome oase!

Die bespreking was baie goed, mense was vriendelik en baie behulpsaam. Kan dit aanbeveel sonder enige twyfel!

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul wonderlike terugvoering. Ek waardeer dit opreg.

Obesa Lodge
Jan J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Saam met vriende

Baie gerieflik en ons het lekker geslaap! Die eenheid is stil en op 'n baie gerieflike area gevestig.

Die slaapeenheid is tops! Baie dankie, ons sal weer daarvan gebruik maak as ons weer in die Kaap gaan kuier. Baie dankie!

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul wonderlike terugvoering. Julle het my dag gemaak!

Obesa Lodge
Francois D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker asemskep-verblyf na lang reis vanaf Gauteng.

Dit was die tweede besoek aan Obesa Lodge, en soos die vorige keer was ons baie tevrede met die eenheid en diens. Baie dankie vir julle gasvryheid. Julle gaan ons beslis weer sien.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ek hoop ek sien jul gou weer.

Obesa Lodge
Emmerentia S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerentia S
Saam met vriende

Goeie oornagstop.

Obesa Lodge was goeie oornagverblyf.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly en dankbaar dat julle, jul verblyf geniet het.

Obesa Lodge
Suzette K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie.

Wat 'n oulike oornagplekkie. Kleurvol, ruim, netjies en mooi skoon. Vriendelike gasvrou. Sal plekkie aanbeveel.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie! Ek hoop julle sal ons weer in die toekoms besoek.

Obesa Lodge
Frederik S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik S
Gesin met tieners

Perfek.

Perfekte stop, sentraal geleë, mooi skoon met veilige parkering!

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ek is so dankbaar as gaste hul verblyf by Obesa Lodge geniet.

Obesa Lodge
Erik O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoonag-ervaring

Baie goeie akkommodasie. Die ou huis gee a tipiese karoo nostalgie. Die swembad was 'n aangename verrassing.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ek is so dankbaar dat julle jul verblyf by Obesa Lodge geniet het.

Obesa Lodge
Karin G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gerieflik.

Baie bekostigbare verblyf, met alles wat mens nodig het. Baie sentraal geleë.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg.

Obesa Lodge
Debbie M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie M
Gesin met klein kinders

Very neat, well maintained and comfortable.

A very neat and clean house with all you require. Walking distance to all museums and city centre. Accommodation as a whole was well worth the price.

Obesa Lodge se terugvoer

Thank you for your kind review. I truly appreciate your positive feedback.

Obesa Lodge
Elmarie R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Baie vriendelik en hulpvaardig. Veilige parkering.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Obesa Lodge
Louisa M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en kleurvol.

Die verblyf in Jade Cottage was puik. Ruim, baie goed toegerus en skoon. Goeie ligging.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer die positiewe terugvoering. Ek hoop om jul weer te sien.
Groete, Sonja en Egmont.

Obesa Lodge
Juan G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan G

Wonderlik.

Baie rustige en veilige verblyf.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, ek is so dankbaar dat julle jul verblyf geniet het. Ek hoop ook ek sien jul binnekort weer by Obesa Lodge.

Obesa Lodge
John B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Gesin met tieners

Altyd 'n plesier!

Ai Obesa, wat kan ek sê? Dit is die derde maal wat ons daar oorslaap, maar vir seker nie die laaste keer nie. Ons wens elke keer ons kan langer bly. Een van die beste gastehuise in die land. Baie dankie!

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering en dankie dat julle altyd terugkeer na Obesa Lodge. Ek waardeer dit opreg en ek hoop ek sien julle binnekort weer.

Vriendelike Groete
Sonja

Obesa Lodge
Azaria P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Azaria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gemaklik en net genoeg.

Was gerieflik, gemaklik en net wat ons nodig gehad het vir een nag op pad na ons bestemming.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons hoop ons sien u gou weer. Groete - Sonja en Egmont Bouwer

Obesa Lodge
Franco L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco L
Enkelreisiger

Dit was fantasties!

Die kamer was goed toegerus met lugversorging, dakwaaier en muurverwarmer en baie netjies. Daar was tot muskiet-afweermiddels in die kamer! Nice! Sal dit beslis weer bespreek as ek weer Graaff-Reinet besoek.

Samuel G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik.

Die lodge self is baie skoon en netjies. Die ontvangs was uitstekend.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoer. Ek sal die dank gee vir my seun, Egmont, en my personeel dankie sê aangesien hulle die gastehuis die afgelope maand aan die gang hou terwyl ek herstel van n skoueroperasie.

Obesa Lodge
Amanda R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Absoluut heerlik!

Obesa Lodge het al ons verwagtinge oortref! Van die instap om sleutels in ontvangs te neem tot waar ons vertrek het. Huisie was meer as gerieflik en alles was silwerskoon. Voertuie was agter 'n hek met afstandbeheer waar dit veilig was. Dankie almal met flinke diens!

Obesa Lodge se terugvoer

Baie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Sulke terugvoering maak my weer opgewonde oor my werk en sommer lus vir die lewe.

Obesa Lodge
Deon V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Gesin met tieners

Fantasties. Baie oulike plekke om lekker te ontspan.

Fantastiese plek wat ruim, netjies en skoon is. Ongelooflike vriendelike ontvangs gekry. Baie lekker daar gebly. Sal vir seker weer wil teruggaan.

Obesa Lodge se terugvoer

Baie, baie dankie vir die terugvoer. Ek geniet my werk baie meer as ek weet gaste waardeer dit.

Obesa Lodge
Shirley A - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley A
Enkelreisiger

Het 'n lekker tyd gehad. Die enigste probleem wat ek gehad het was met die mossies.

Sal definitief die plek aanbeveel, baie dankie aan die vriendelike personeel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Had an enjoyable time. The only problem I had was with the mossies.

Will definitely recommend this place, many thanks also to friendly staff.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Obesa Lodge se terugvoer

Thank you for your kind review. Yes, I agree - the mosquitoes are eating me alive. We do have mosquito repellant gadgets, with mosquito mats, in all of our rooms and cottages, but the problem is outside. After the rain we had, the mosquitoes have a royal life in Graaff-Reinet.

Obesa Lodge
Yolande K - Jan 2017
Gemiddeld