O'Briens
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Felicia-singel 14, Mansfield, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
O'Briens bied gerieflike selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van Mansfield, Gordonsbaai. Dit spog met 'n lieflike uitsig op die berge en oor die baai. Dit is 'n wonderlike plek vir 'n rustige wegbreek saam met vriende en familie.
Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, maar net die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Langs die sitarea is 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite hierdie eenheid is 'n sonnige stoep met 'n buite-etenstafel, sonstoele en 'n ingeboude braai. Hierdie stoep het 'n lieflike see-uitsig in die verte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Zelda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Felicia-singel 14, Mansfield, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink O'Briens het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mansfield Gordonsbaai Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Felicia-singel 14, Mansfield, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom