Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Bliss

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Beddegoed en handdoeke kan vervang word wanneer nodig. Reël net met gasvrou op die dag wat jy dit sou verlang.
Daar is 'n wasbak in die kombuis, maar jy kan ook skottelgoed aan die gasvrou gee om in die skottelgoedwasser gewas te word.
Huisreëls

Die eenheid bied slaapplek en selfsorggeriewe. Koffie, tee, mineraalwater en melk word vir die eerste dag en aand verskaf.
Die eienaars en hul troeteldiere woon ook op die perseel.
Wooneenheid vir gaste is eenkant en sal nie deur die inwoners gehinder word nie.
Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Die eenheid is stapafstand van 500 m see af, jy hoor saans die walvisse blaas en jy kan dorp toe stap vir ete.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fouriestraat 15, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc80f5cf461b9376034f6641d7db6e12dafbfbd8a60044d19c5966d12a1569adb27988766786caffadc433c6543e40e21af8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 15 Fourie Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.419541409121 19.231409279762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem