Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Blue Views @ Brookes Hill Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel 1, Summerstrand, Ocean Blue Views @ Brookes Hill Suites, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ocean Blue Views @ Brookes Hill Suites is 'n lieflike selfsorgwoonstel met wonderlike see-uitsig in 'n veilige kompleks in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie wat 'n kuswegbreek soek, aangesien dit net oorkant die strand is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die balkon het 'n tafel en stoele en die Brookes Hill-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Blue Views @ Brookes Hill Suites sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Ocean Blue Views @ Brookes Hill Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Jaar gelys 3

Ligging

  • Lady Bea-singel 1, Summerstrand, Ocean Blue Views @ Brookes Hill Suites, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ocean Blue Views @ Brookes Hill Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea-singel 1, Summerstrand, Ocean Blue Views @ Brookes Hill Suites, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29da6eabf35b26a13e26c12e93adc0f5e2493128e23b1d0c1a32efc997cf2585a6a05a436cbdb79914ff6a45d1e429614d9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Lady Bea Crescent Summerstrand 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.977973227309 25.650804070114
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem