6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Weston Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean Breeze is 'n lieflike vakansiehuis in De Bakke, Mosselbaai, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met ononderbroke see-uitsigte. Hierdie huis is ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n bad, 'n stort, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n lessenaar en gemaklike rusbanke wat na 'n balkon lei.
Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Die huis is naby die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 53
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Weston Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Breeze het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Weston Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang