LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean Breeze | LekkeSlaap
+13

Ocean Breeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 181, Gloucesterstraat, Hoek van Harrowstraat, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag(plek vir 11)

Beskrywing

Ocean Breeze bied troeteldiervriendelike selfsorgverblyf in 'n veilige drieslaapkamer-dubbelverdiepinghuis in die klein oorddorpie, Port Edward, net 100 m van die see af. Dis lekker naby die hoofstrand en minder as 10 km van die Wild Coast Sun en die Beaver Creek Koffielandgoed af.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 volledige badkamers en 'n groot oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuis. Op die boonste verdieping is die hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en 'n tweede slaapkamer met 5 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is onder en het 'n dubbelbed en stapelbeddens. Een van die badkamers is en suite. Die boonste slaapkamers bied toegang tot 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die see. Daar is ook 'n kombuisie bo met 'n yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster.

Die oopplan-leefarea en -eetarea het 'n TV met DStv en WiFi. Die kombuis het 'n gas- en elektriese stoof, 'n elektriese oond, yskas, mikrogolf, ens. Daar is ook noodwatervoorsiening. Die huis is in 'n privaat tuin met 'n groot swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

De opsigter woon op die eiendom binne 'n omheinde area, apart van die hoofhuis en tuin. Daar is banke, winkels, 'n kroeg, restaurant en 'n supermark binne maklike bereik van die huis. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Silwerstrand wat ongeveer 1 km ver is en die Splash Rock,'n bekende visvangplek, is net 400 m weg.

Die dagtarief kan aangepas word indien daar minder as 8 gaste is.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Breeze sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 5 persone
5 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Ocean Breeze
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Erf 181, Gloucesterstraat, Hoek van Harrowstraat, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Breeze het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 181, Gloucesterstraat, Hoek van Harrowstraat, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUXpkXFb1f8pi6z78iFqI82DOCuRXqLxVxbe2F75MGwh2pdt2UE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag(plek vir 11) 4 5 1 5 Lot 181 Gloucester Road Corner of Harrow Road 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.052033956938 30.227857347221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!