LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17
Selfsorg in Winklespruit

Ocean Breeze 23

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 47 Ellock Road, Winklespruit, Durban, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ocean Breeze 23 is 'n selfsorg-ateljee wat gaste sal bederf met sy asemrowende see-uitsig. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.

Die ateljee met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort en alle linne word voorsien.

Die sitarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, terwyl die kombuis volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf.

Die ateljee maak oop op 'n privaat stoep met sitplek buite, waar gaste ononderbroke uitsigte kan bewonder oor die branders wat net anderkant hulle breek. Dit is net 20 meter se stap vanaf die strand met direkte toegang. Braaigeriewe en 'n swembad is beskikbaar, tesame met veilige parkeerplek en 'n 24/7 sekuriteitswag.

Die area bied baie vir die vakansiereisiger, soos voetslaan, perdry, strandwandelings, visvang en gholfspeel, om maar net 'n paar te noem. Restaurante en winkels is ook naby.


Kamer-opset

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Elri E
Gesin met klein kinders
5.0
We had a lovely stay at Ocean Breeze and really enjoyed our time there. The apartment is still well equipped with everything you need f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Simone D
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing netjies gerieflik. Sal beslis weer hier boek. Was so lekker, alles was naby aan ons, die view was amazing, die plek was so netjies en skoon.
Apr 2026
Sikelela G
Saam met vriende
5.0
Decent. Stay was okay. Not bad at all. Had a good time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Stefan B
Gesin met klein kinders
4.6
8/10. Lekker plek, die aircon het nie gewerk nie.
Des 2025
Suzette B
Saam met lewensmaat
3.0
Nie ware refleksie van eenheid toestand. Die fotos van die eenheid is nie 'n ware refleksie van die eenheid nie. Veral die badkamerarea.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Molly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 47 Ellock Road, Winklespruit, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Breeze 23 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

47 Ellock Road, Winklespruit, Durban, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42118784a31727dda8ee9f4959561f9ee9beec89e291e149234c7ade41e9e5dddd853b150ff2fdd2c095f13ee0e828257474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 8 5 1 4 47 Ellock Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.1046546 30.8527655

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang