Ocean Breeze 59
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Georges-straat, Ocean Breeze 59, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 320 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean Breeze 59 is 'n selfsorgwoonstel in die kusbuurt, Muizenberg. Dié lewendige buurt is veral gewild onder branderplankryers en is bekend vir sy pragtige strand wat al langs Valsbaai se kus tot by die Strand strek. Neem 'n rit langs Boyes Drive om 'n asemrowende uitsig van Muizenberg te geniet en daar is ook talle doendinge en besienswaardighede in die omtrek.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n leunstoel en 'n berguitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n kampeerbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n platskerm-TV en sekere DStv-kanale.
Hierdie selfsorgwoonstel is in 'n veilige kompleks met 'n uitsig op die berg geleë en gaste kan Ocean Breeze se gemeenskaplike swembad gebruik.
Slaapplek
’n Bespreking by Ocean Breeze 59 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Jaar gelys 12
Ligging
- St. Georges-straat, Ocean Breeze 59, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Breeze 59 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Georges-straat, Ocean Breeze 59, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom