Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze No. 3

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 36, Margate North Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ocean Breeze No.3 is op van Lucien-strand in Manaba, Margate en bied slaapplek vir 6 gaste loopafstand van die strand.

Die eenheid is op die onderste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers waarvan een 'n bad het en die ander 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed.

Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Daar is 'n platskerm-TV met 'n DStv-koppelpunt in die sitkamer, gaste moet egter hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die leefarea lei na 'n stoep met ingeboude braaigeriewe, 'n patiostel en 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die eenheid is voorsien van 'n wasmasjien en tuimeldroër, parkeerplek is beskikbaar in 'n toesluitmotorhuis, met afsonderlike toesluit plek vir 'n sleepwa. Die kompleks is omhein met 'n elektriese heining en het afstandbeheerde hekke. Die eenheid beskik ook oor sy eie alarm sisteem.

Gaste kan gerus van die kompleks se swembad gebruik maak wat net 'n paar treë van die woonstel af is.

Ocean Breeze No. 3 is net 'n entjie se stap vanaf verskeie restaurante en winkels. Doendinge op die strand sluit branderplankry, lyfplankry en kajakvaar in, en gaste kan op die houtpaadjie gaan stap.

Neem kennis dat geen troeteldiere toegelaat word op die perseel of in die eenheid nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Breeze No. 3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Ocean Breeze No. 3
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liandro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 4

Ligging

  • Forest-weg 36, Margate North Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Breeze No. 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 36, Margate North Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73a717b146988001a61ddb87ac2d190d7dbfacc21faabd57cc363c5d29c080f5f551cb122c7a21f3ee3dd6b6f22998f06bd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 36 Forest Road Margate North Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-15:00 09:00 -30.85612926164 30.37721067667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem