Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Charm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 1, Eenheid 906 Umdloti Resort, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 053 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean Charm is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Umdloti, KwaZulu-Natal. Hierdie woonstel is ideaal vir vriende of 'n gesin wat op soek is na verblyf naby die strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n enkelslaapbank vir 'n kind, 'n TV, plafonwaaier en 'n etenstafel. Dit lei na die balkon met meubels, 'n braai en 'n see-uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n omsetter, gemeenskaplike swembad met braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby winkels en restaurante en is oorkant die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Charm sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • South Beach-weg 1, Eenheid 906 Umdloti Resort, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 053
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 053
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 1, Eenheid 906 Umdloti Resort, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA259de2d5b3f1fee3c42a8d307e9f169be72bc3fc74152e9cf13b97e27ca16455508aebc8bb4a904ca92a712c23258a3e22cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 053 per nag (plek vir 4) 1 South Beach Road Unit 906 Umdloti Resort 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.671239650044 31.116848428172
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem