+9
Selfsorg in Hermanus

Ocean Edge Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Washielah J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Excellent service and location. We had a wonderful time. We had an amazing time. The place was lovely, the views were stunning. It had everything we needed. Our host was always available and went out of his way to make our stay memorable. We would love to go back during the whale season.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge J
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Refreshing. Dit was besonders. Van die oomblik toe ons inboek tot die oomblik toe ons uitboek. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en die plek was netjies. Ek sal beslis dit op my gunstelinge add.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het heerlik gebly. Dit was net wat ons wou hê, groterige ruimte met 'n see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Alida Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is so bly julle het die verblyf geniet en dat die see-uitsig presies was wat julle gesoek het. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier – ons sal dit geweldig waardeer om julle in die toekoms weer by ons te hê. Vriendelike groete, Anthony & Ocean Edge Apartment-span

Baheya A
1 nag
3.4
Jan 2026

Die plek is okay aangesien ons net vir een aand daar oorgebly het. Dit was okay, net ʼn paar goedjies kan verander. Miskien moet die matte net vervang word. Die matte laat ook die vertrek oud lyk. Groot asb. vir aircon of 'n fan, want slaapkamer vensters bly nie oop as daar ʼn windjie waai nie. WiFi het vanaf baie vroeg die oggend nie gewerk nie en ons moes al by agtuur vertrek, want ek kon nie my werk aflaai nie. Ook 4 adults is nie altyd 2 paartjies nie, so die 2de kamer is altyd beter met 2 beddens. Ons bly gereeld in die Hermus-omgewing en probeer altyd verskillende verblyfplekke. Moenie die koffie masjien soek nie, ons het dit nie op die toonbank gesien nie. Cruz was amazing toe hy ons kom verwelkom het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jamielee D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Very nice stay absolutely gorgeous view. Amazing! We loved it so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Jamielee, Thank you so much for your wonderful feedback. We are delighted to hear that you loved your stay and we hope to welcome you back again soon.

Janice W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great stay with an awesome view. We had a lovely, relaxing time. Loved the view. Well equipped and clean apartment. Thanks to Lucia for the warm welcome and to Anthony for checking up on us. Much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Janice, thank you so much for your wonderful review! We’re thrilled to hear that you had a relaxing stay and enjoyed the view. It’s great to know you found the apartment well-equipped and clean. We really appreciate your kind words and are so glad we could make you feel welcome. We’d love to host you again anytime! Warm regards, The team at Ocean Edge Apartment

Koos K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Great place to stay. Great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Dankie Lisbie dat jy gekies het om by Ocean Edge Apartment te bly en vir dit wat jy tyd geneem het om jou verblyf te beoordeel. Ons is opgewonde dat jy 'n algehele 5 uit 5 verblyf gehad het. Jy is altyd welkom in die toekoms. Alle goeie wense Anthony, Sybil en Lucia

Markwon D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Fantasies, gerieflik en vol pret. Fantastiese naweek by Ocean Edge met lewensmaat, dogter en moeder. 'n Naweek van bond, liefde en vreugde. Ocean Edge was gerieflik, veilig en gesond; gerieflik met alle nodigehede alreeds in vertrek, swembad en braai geriewe, asook stapgedeelte by see rotse. Veilig - naby 24 hr sekuriteitskantoor geleë, met personeel wat gereeld deur nag en dag patroleer. Meeste inwoners ook baie vriendelik. Gesond - lieflike vars lig, sonskyn, atmosfeer en uitkyk op oop see. Sal definitief aan ander voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antony
Ocean Edge Apartment
Markwon, baie dankie vir u wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat u naweek by Ocean Edge 'n onvergeetlike ervaring was, vol liefde, vreugde en gesinsbande. Dit beteken vir ons baie om te weet dat u die gerief, veiligheid en gesondheid van die eiendom waardeer het, en dat alles aan u verwagtinge voldoen het. Ons waardeer dit opreg dat u Ocean Edge aan ander sal aanbeveel. Ons sal graag weer vir u en u gesin verwelkom in die toekoms. Met beste wense, Antony en die Ocean Edge span

Sandy B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Perfect in every way. We were very pleasantly surprised. The apartment was very comfortable and well fitted out. Just a pity our stay was so short. Definitely be back when in Hermanus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Whales . Excellent and cozy. The host was always keeping me up to date.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

75 Whale Rock Estate, Whale Close, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1fe4004e63963fa6096e58d0e4fe89fe8bc0be2992069c8733cc413ef25c886741aed31c2f5aa3e010d525c4a8ecc442c19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 84 5 1 5 75 Whale Rock Estate, Whale Close Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.435901603402 19.220341965607
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang