Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Elephant

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarlemstraat 12, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ocean Elephant is in die Strand geleë en die pragtige strand begin reg om die hoek van die woonstel. Ons is 10 minute se stap van die middedorp af en 5 minute van die naaste winkel en kafee af.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n groot kas. Die sonnige leefarea het 2 gerieflike rusbanke en kan nog 2 gaste akkommodeer. Die badkamer het 'n bad en stort. Die woonstel word mooi afgerond deur luukse parketvloere, stylvolle meubels, gehalte-linne, kombuisware en breekware. Die moderne kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die leefarea met 'n ontbyttoonbank waar die pragtige uitsig saam met 'n ete of 'n glas wyn geniet kan word.

Die woonstel is in 'n stil en veilige kompleks geleë. Daar is nie 'n hysbak nie, maar die boonste vloer is maklik bereikbaar deur verskillende stelle trappe. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar, agter 'n veiligheidshek. Addisionele parkeerplek is beskikbaar in die straat by die ingang van die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Elephant sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Ocean Elephant
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Irina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 9

Ligging

  • Haarlemstraat 12, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Elephant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarlemstraat 12, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1MDg1MGVmLWQ0YjMtNDdmYS05N2UwLTg2YzRkNzU5NzI2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 12 Haarlem Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -34.123500479377 18.832785565013
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem