Ocean Loft on the Beach
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Strand Way, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean Loft on the Beach is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die ikoniese Melkbosstrand. Die strandfront-woonstel spog met 'n asemrowende see-uitsig en is ideaal vir 'n onvergeetlike vakansie.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi.
Buite is daar 'n braai-area en sitplek.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dale Henri Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Strand Way, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Strand Way, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang