6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 Beach Road, 2 Welgelegen, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean-Song is 'n luukse selfsorgwoonstel wat na die see front, in die veilige Welgelegen-kompleks in die Strand, oorkant die strand. Dit is die ideale plek vir gaste om 'n ontspannende en veilige wegbreek by die see te ervaar. Gholfentoesiaste kan ook 'n spel geniet by een van die talle nabygeleë gholfbane.
Die woonstel het slaapplek vir maksimum 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -siitarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het dakwaaiers.
Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en sluit 'n kookplaat, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster in. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix.
'n Veilige, aangewese parkeerplek is beskikbaar. Die Welgelegen-kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Issi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 46 Beach Road, 2 Welgelegen, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean-Song het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Beach Road, 2 Welgelegen, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang