Ocean Studio
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 44 Cilliers Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean Studio bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n rustige kusomgewing in Gansbaai, net 2 minute vanaf die pragtige Franskraalstrand. Hierdie ruim en goed toegeruste ateljee is ideaal vir 'n ontspannende see-wegbreek langs een van Suid-Afrika se mooiste kuslyne.
Die oopplan-ateljee is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek, gratis WiFi en 'n toegewyde werkruimte.
Die eiendom spog met lieflike buiteruimtes, insluitend 'n privaat patio met see-uitsigte in die verte, 2 braai-areas en 'n tuin met buite-eetgeriewe.
Met maklike toegang tot die strand en 'n rustige atmosfeer, bied Ocean Studio 'n stil kus-toevlugsoord naby die hartjie van Gansbaai.
Ligging
- 44 Cilliers Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44 Cilliers Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang