Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 64 resensies vir Sea La Vie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marilyn P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolut fantasties.

Die ligging is perfek. Skoon en netjies. Sal dit vir vriende en familie aanbeveel. Eienaar is vriendelik en hulpvaardig. Sal ons weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venon D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venon D
Gesin met klein kinders

Veilig, rustige en baie lekker.

Ons het verskriklik lekker gebly en die tyd by die see geniet, baie dankie vir die vriendelike gasvryheid. Ons sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was baie netjies en alles was beskikbaar vir selfsorg doeleindes.

Goeie stiptelike diens vanaf die gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese naweek.

Ons het baie lekker gebly by Sea La Vie. Die gasvryheid van die gasvrou, Louisa, het ons sommer dadelik tuis laat voel. Die woonstel was baie netjies met alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie, Louisa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthonie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker!

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die woonstel is uiters netjies en goed toegerus. Waarde vir geld. Pragtige see-uitsig en gerieflik naby aan alle besienswaardighede. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We thoroughly enjoyed the location and nearby coffee shops.

Location was awesome and facilities excellent. TV was a bit challenging with the streaming. A non-slip mat in the shower is a must to prevent a fall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandri R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a wonderful time. Perfectly situated on the beachfront.

Beautiful apartment with an amazing view. Very clean and neat and close to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heila B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heila B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie, sal Sea La Vie vir almal aanbeveel.

Ons het so lekker gebly. Perfekte ligging, naby alles, met die mooiste "view" oor die strand. Die eienaarres het selfs vir my 'n geskenkie op die bed gelos vir my 40ste verjaarsdag. Sy het uit haar pad gegaan om alles vir ons perfek te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilian L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian L
Gesin met tieners

Die kuier was wonderlik, rustig en die uitsig was asemrowend.

Die uitsig was asemrowend. Ligging is goed. Winkels in loop afstand. Ek en my gesin het die kuier vreeslik geniet. Die diens met aankoms was ook fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V
Gesin met tieners

Sentraal en loopafstand van meeste winkels ens. Mooi uitsig oor see.

Dit was aangenaam gewees en ons het dit geniet. Blinders moet gou herstel word, alhoewel ons in staat was om met dit oor die weg te kom, is dit onaangenaam en het met tye vingers geknyp om te gebruik. Blinders is nodig om middagson te blok. WiFi is swak en het aanhoudend gebuffer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saree S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saree S

Perfek geleë & seë oorsig was fantasties!

Die kuier was heerlik! Sal definitief weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mona V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, stunning, gerieflik.

Baie lekker. Alles was in plek. So 'n mooi plekkie gewees. So vriendelik ontvang. Het selfs vir ons koffie en melk gesit. Alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yumna I - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yumna I

Nothing short of magnificent.

My mom and aunties booked in for the weekend. They had a wonderful weekend and are already talking about going back. Louisa even surprised my mom with a small birthday gift. Thank you for making my mom's birthday getaway amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic V
Gesin met tieners

Fantasties!

Puik ligging, baie sentraal met die see op jou voorstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dino K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dino K
Saam met vriende

Heerlik en ontspannend.

Die selfsorg-eenheid is toegerus met alles wat ons nodig is. Die see-uitsig is perfek en die eenheid was netjies en skoon. Dit was so lekker dat ons definitief weer daar sal bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vijendra P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vijendra P
Gesin met tieners

Thanks to the team.

Louisa was fantastic, met us on time, showed us around and explained what we needed to know. Only issue was that the main bedroom reeked of cigarette smoke.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea La Vie se terugvoer

Hi Vijendra, thank you so much for your feedback. I am so sorry about your experience with regards to the room. The unit is rented out as a non smoking unit and smoking is not allowed. I will follow up.

Sea La Vie
Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, skoon, mooiste uitsig en baie sentraal.

So heerlik gekuier, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irna V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irna V
Saam met vriende

Dit was baie lekker en ek sal beslis weer terug moet gaan.

Die uitsig van die plek was pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elgino H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elgino H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vroulief se birthday getaway.

Louisa is 'n ster as dit kom by kliëntediens, Sea La Vie is in 'n klas van sy eie, baie netjies, als wat ons nodig het was daar, tot my verrassing het julle my gunsteling koffie en my vrou se gunstelling tee ook gehad, die uitsig is baie mooi ook, my vroutjie kan nie genoeg dankie sê nie, sien julle gou-gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerissa R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerissa R
Gesin met klein kinders

We really had a pleasant stay at Sea La Vie. I will definately recommend it to other travelers.

We arrived very late in Cape Town on the evening of 09 May 2023, and Louisa Malan was still able to meet us at the unit for check in. She also informed me via Whatsapp to take an alternative route, as the N2 was not safe due to riots going on. The unit was clean, very nice, exactly the way I saw the pictures on your website. We had a wonderful stay. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moegamat Suhail Noble N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moegamat Suhail Noble N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Excellent, excellent!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H
Gesin met klein kinders

Dit was skoon en netjies met 'n pragtige uitsig! Louisa was baie gasvry!

'n Juweel van n plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene S
Gesin met tieners

Pragtige plekkie. Alles wat jy nodig het.

Ligging is perfek, mooi, skoon en netjies. WiFi vir kinders help baie. Sal enige tyd vir ander aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joslen W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joslen W
Gesin met klein kinders

Baie netheid en see-uitsig was baie lekker.

Gasvryheid 100%, vriendelike ontvangs van dame wat die sleutel kom afgee het. Sal definitief wee in die toekoms daardie plekkie wil book.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor die see met mooiste sonsondergag.

Baie lekker gekuier. Plek keurig gemeubileer met kwaliteit items.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Gesin met tieners

Ideale akkommodasie vir 'n seewegbreek.

Louisa is 'n gasvrou duisend! Vooraf kommunikasie was fantasties en die ekstra myl is beslis geloop. Die woonstel voldoen aan al ons behoeftes. Keurig toegerus, met soveel ekstra bederf. Ons waardeer jou moeite hiermee. Sentrale ligging in die Strand, loopafstand na restaurante. Heerlik om soggens die lieflike see-uitsig vanuit die oopplankombuis en -leefarea te sien. Jy stap oor die straat en kan dan vir kilometers op of langs die strand stap. Ons het die area veilig gevind en op die perseel self het ons baie veilig gevoel. Onderdakparkering was vir ons belangrik en daar is aan voldoen. In- en uitklok was super maklik. Ons kom kuier beslis weer! Dankie Louisa!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie D
Saam met vriende

Stunning uitsig oor die see. Die ligging is perfek.

Ek het namens my ma, suster en haar vriendin geboek. Hulle trugvoer was dat die plek baie netjies, skoon en veilig was, Kulle het 'n wonderlike uitsig oor die see gehad en was naby resturante en winkels. Beveel Sea La Vie 100% aan vir n wonderlike Weskus-wegbreek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable stay - clean and neat.

Enjoyable, comfortable stay - clean and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zaitoon M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zaitoon M
Saam met vriende

Most wonderful experience ever.

We fell in love with the apartment. It's just perfect. Not too big or too small. Gives off that homey feel. Will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornette Z - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornette Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, skoon, moderne eenheid.

Eenheid met 'n perfekte uitsig. Netjies, skoon en modern. Kan beslis aanbeveel. Baie dankie vir Louisa se vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as 10 uit 10.

Louisa is 'n hartsmens, dae voor ons inklok was sy al saam ons opgewonde oor ons vakansie. Alles was perfek en ons het so lekker gebly met 'n beautiful view wat ons elke aand en oggend begroet. Dankie vir 'n onvergeetlike 4 dae, wat ons altyd sal onthou. Ons kon nie glo dat die tyd so vinnige verby gevlieg het nie. Ons love Sea La Vie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie R
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon. Baie vriendelike host. Dankie!

Dankie vir n mooi netjies blyplek en baie akkomoderende en behulpsame host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne C
Gesin met klein kinders

Sea La Vie het ons goed ontvang. Ons was baie beïndruk met die plekkie en die see-uitsig was besonders. Ek sal regtig dit weer bespreek en hoogs aanbeveel.

Waarde vir geld definitief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie Z - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort wegbreek. 'n Voorreg om soveel see-uitsig te kan geniet - amper op jou voorstoep.

Louisa het soveel moeite gedoen om ons aankoms seepglad te laat verloop. Inligting in detail gegee, gerieflike en veilige onderdakparkeerplek. Stylvol gemeubileerd. Ideale see-vakansie en loopafstand na alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carleen J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carleen J
Gesin met klein kinders

Amazing.

Beautiful view. Clean apartment. Your own privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vakansie verblyf.

Netjiese volledig toegeruste woonstel met pragtige see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meshane Maud A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meshane Maud A
Gesin met tieners

Meer as wat ek verwag het. My tyd daar was absoluut wonderlik!

Die vriendelike diens deur Michelle met aankoms was baie aangenaam. Sal Ocean View beslis aanbeveel. Perfek geleë. Alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breath taking sea views while listening to the calming waves.

As a booking agent, we had the opportunity of experiencing the other side of the journey, as a guest. We had a warm and friendly welcome from Michelle. My parents and hubby really enjoyed every second of it and can't stop talking about this beautiful apartment. We are already planning our next trip and highly recommend this establishment. Everything was so clean and neat it was perfect. Thank you Michelle for making this a memorable stay. We appreciate it and will definetly be back again very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie bestemming om te ontspan.

Het verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable

Host was very friendly and helpful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgette F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgette F
Gesin met klein kinders

Ongelooflike tyd gehad.

Dit was die perfekte vakansiewegbreek. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B
Saam met vriende

Sentraal, gerieflik, veilig, netjies.

Woonstel is baie sentraal vir rondry in Kaap, skoon en netjies met veilige parkering en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan W
Gesin met tieners

Ons verblyf by Ocean View was wonderlik en ons sal definitief weer wil gaan.

Ons raai enigeen aan om vir 'n vakansie of selfs net vir 'n wegbreek te gaan. Ons het ons tyd baie geniet, dis regtig die geld werd. Ons was verwelkom deur Michelle en sy is wonderlik. Sy het ons met ope arms ontvang, haar gasvryheid was baie oulik, sy is 'n goeie gasvrou en het ons goed behandel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was fantasties.

Pragtige see uitsig! Woonstel is pragtig ingerig met alles wat mens nodig het. Plek is baie netjies. Sekuriteit op perseel. Woonstel is baie netjies met baie ekstras wat mens nodig het. Asemrowende uitsig! Kontak persoon was baie vriendelik en is 24/7 beskikbaar vir enige navrae of emergency. Sekuriteit op perseel laat mens veilig voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, bekostigbaar, skoon en netjies.

Ons sal beslis weer van julle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L
Gesin met tieners

Heerlik en ontspannend.

Die selfsorg-eenheid is toegerus met alles wat jy nodig het. Die uitsig is perfek en die diens uitstekend. Dit was so lekker dat ons definitief weer daar sal bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Ocean View is baie goed geleë, met 'n pragtige uitsig oor die see. Alles was skoon en netjies, ek sal Ocean View vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M

Met ons aankoms was alles baie netjies en skoon. Als wat mens nodig gehad het was in die woonstel beskikbaar.

Die woonstel is op die regte plek as mens die sonsopkoms en -ondergang wil aanskou, die see is net reg geleë en mens hoor die seewater wat soveel help. Restaurante is ook loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig, veilig, lekker uitgerus in die aande, kan nie vra vir beter.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek met die beste uitsig.

So naby alles. Mens kan op 'n goeie dan van Kaappunt tot Gordonsbaai sien, sonder om iewers te ry. Alles wat mens nodig het is daar. Baie dankie, Michelle, we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette T
Gesin met tieners

Fantastiese uitsig, netjies en skoon.

Die uitsig is ongelooflik. Woonstel pragtig, netjies en skoon. Ons het geen klagtes oor die plek nie, werklik waarde vir geld. Michelle het ons baie vriendelik ontvang. Oor naweke kan dit bietjie besig raak, maar te verstaande want dit is Kusweg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel B
Gesin met tieners

Baie lekker.

Goed geleë, kan orals stap. Mis net 'n braaiplek met die uitsig. 'n Ekstra badkamer miskien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry ontvang. Pragtige uitsig, woonstel is baie netjies!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome weekend.

We really enjoyed our stay at Ocean View. Waking up to the sound of the waves and the view was awesome. Michelle was very friendly and accommodating. Her attention to detail is amazing, from spices to milk and even a bottle of wine. Real value for money, we will definitely be back.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-lee J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-lee J
Gesin met tieners

Lekkerste kort Kaapse vakansie.

Mooiste see +-uitsig, skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met vriende

Pragtig, veilig, pragtige uitsig.

Pragtige, skoon plek met veilige parkering/sekuriteit. Dankie vir die bottel wyn/melk en meer. Geen moeite om na woonstel toe te kom toe ons iets wou weet nie. Sal weer en weer soontoe gaan. Puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne W
Gesin met klein kinders

Beautiful location.

Close to the beach and the most amazing sunsets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirna S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna S
Gesin met tieners

Pragtige uitsig, alles wat jy nodig het

Ons is vriendelik ontvang deur Michelle. Die woonstel het alles wat jy nodig het. Aandag word gegee aan klein dingetjies soos melk in die yskas en selfs speserye en olie op 'n rak. Ons het heerlik gebly en sal weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elme J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elme J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend. Beste, skoonste netjies plek was regtig die beste. Sal verseker weer gaan.

Beste plek, baie netjies en skoon die klein ekstra goedjies wat hulle doen vir 'n mens is awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette N
Saam met vriende

Heerlik gekuier. By die see en 24/7 see-uitsig.

Ons is gasvry verwelkom met 'n yskoue bottel wyn in die yskas. Alles was skoon en netjies, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een woord, awesome.

Baie netjies en skoon. Pragtige see-uitsig reg op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isgaaq I - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isgaaq I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, gerieflik en waarde vir geld.

Michelle was uiters vriendelik en baie bedagsaam, ek sal definitief weer gebruik maak van Ocean View.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil F
Gesin met tieners

Excellent location, great views and beautiful apartment. Just perfect.

Apartment is located in a block called Pip's Place, just on the northern end of the Melkbaai beach. Ideally located on the first floor, directly on the beachfront. Michelle has done a super job with the apartment and she made our visit over Christmas a special one with a tree, gifts, decorations and more. Very close to restaurants and shops, but far enough away from the main beach madness. Thanks very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie J
Gesin met tieners

Baie lekker!!

Die verblyf was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 135, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ac099e059ed49a8f1d7951a177731666f6c041fbb9435d02198cd4040abf3e5397f04e4b5a7a0877c9e385c0b9fbcc3c33e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 4) 64 5 1 5 135 Beach Road Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.112866047169 18.822510209493
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem