4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 135 Beach Road, Strand, Cape Town, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea La Vie bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers in die Pip's Place-gebou aan die Strand se strandfront. Die woonstel bied see-uitsigte.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en bied altesaam slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Instapstort in die badkamer. Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n lugbraaier. Die sitkamer is toegerus met 'n slim-TV met Netflix en die woonstel het gratis WiFi. Gaste het toegang tot 1 veilige parkeerplek.
Die strand is oorkant die pad geleë, waar gaste uitsigte oor die Valsbaai-kuslyn en berge in die verte kan geniet. Die ligging bied ook maklike toegang tot restaurante in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 113
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Selfsorg.
Die maksimum aantal gaste mag nie deur ekstra gaste of kinders oorskry word nie.
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |