Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View 701

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard 26, Ocean View 701, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 815 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ocean View 701 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand en bied 'n ononderbroke uitsig oor die Atlantiese Oseaan met Tafelberg en Robbeneiland in die verte.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook toegang tot 'n balkon. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 mense. Die sitarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die kompleks word goed onderhou en bied kelderparkeerplek, asook 'n voetgangerhekkie sodat gaste maklik oor die pad of by die strand, winkels of restaurante kan uitkom.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean View 701 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Ocean View 701
Netheid
3.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Beach-boulevard 26, Ocean View 701, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View 701 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 815
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 815
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard 26, Ocean View 701, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceed5ceae593874467b694d6bb95909cbb95ddf74f54a2ca9df1b87ee339888110c3416d8358c2afa3d12bd6c1228a1273cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 815 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 26 Beach Boulevard 701 Ocean View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.818786405649 18.47509557209