+36
10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Feb 2026 tot 10 Des 2026.
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 158 Slaapplek Street, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ocean View is in Heroldsbaai en bied gerieflike verblyf in 3 selfsorgwoonstelle met 'n see-uitsig. Die verblyf is op 'n heuwel net 'n entjie se ry van die strand af.

Daar is 2 woonstelle op die onderste verdieping en 1 woonstel bo. Elke woonstel beskik oor 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea, en is met 'n oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n braaigeriewe.

Die verblyf se ligging is ideaal vir gaste wat die Tuinroete wil verken en tegelykertyd 'n tydjie langs die see wil deurbring.


Dít is wat jy hier sal kry

Skoonmaakdiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maritza Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 132

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 158 Slaapplek Street, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
10 % AF
R 1 900 R 1 710
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 900
10 % AF
R 1 900 R 1 710
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 900
10 % AF
R 1 900 R 1 710
per nag (plek vir 4)
Bespreek

158 Slaapplek Street, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f023e1fbc001425a78aa25c2c3624cb9b23101cd2046031dd3d5dcc2cb08feae7ecfb997febcab777fc0bc1adc0ede95b14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 710 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 158 Slaapplek Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051875320397 22.39546522209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang