LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean View Apartment Infinity 303 | LekkeSlaap
+25

Ocean View Apartment Infinity 303

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coralweg 99, Infinity-kompleks, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Ocean View Apartment Infinity 303 is in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand geleë, naby verskeie geriewe en besienswaardighede.

Dié woonstel is stylvol en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n aparte bad en stort. Daar is 'n bababedjie op versoek. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en ander toebehore. Die leefarea lei na 'n balkon met lieflike see-uitsigte en Tafelberg in die verte.

Gratis WiFi is beskikbaar en die kompleks bied veilige onderdakparkeerplek. Ocean View Apartment Infinity 303 is naby restaurante, supermarkte, 'n winkelsentrum en fietsverhuring vir gaste.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean View Apartment Infinity 303 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Ocean View Apartment Infinity 303
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Coralweg 99, Infinity-kompleks, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View Apartment Infinity 303 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coralweg 99, Infinity-kompleks, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyfSpGwdCEw3mfK19olLjX4yOjAonfwv1Dna4mzRIoIAA7pXjlM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag(plek vir 2) 9 5 1 5 99 Coral Road Infinity Complex, Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.809604056517 18.469203228836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!