6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach Boulevard, Ocean View C602, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean View C602 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Bloubergstrand. Met 'n pragtige uitsig oor Tafelberg, is Bloubergstrand die perfekte plek vir diegene wat Kaapstad of die omliggende gebied besoek. Die goue strand is ideaal vir watersport soos windsurf en vlieërbranderry, terwyl ander aktiwiteite soos vierwielmotorfietsry, stap, inkopies doen en uiteet in die nabyheid geniet kan word.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer het ook 'n skuifdeur wat lei na die balkon met see- en berguitsigte. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer het ook 'n skuifdeur wat lei na die balkon met see-uitsigte. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv het. Gratis WiFi word ook voorsien.
Die leefarea maak oop na 'n balkon met 2 buitestoele, braaigeriewe en 'n uitsig oor die see.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 793
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Beach Boulevard, Ocean View C602, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean View C602 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Boulevard, Ocean View C602, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang