Ocean Whisper
5 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 126 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean Whisper is 'n bekoorlike eiendom net 30 meter van die hoofswemstrand in Lambert's Bay af. Die see is naby genoeg dat die geluid van die golwe van die eiendom af gehoor kan word. Dit is goed geskik vir gesinne, paartjies of vriende wat saam reis. Die ligging is uitstekend, met maklike toegang tot Bird Island, branderplankryplekke, snorkelareas en skilderagtige kuswandelroetes. Die hawe is binne loopafstand en bied 'n aangename omgewing vir oggendwandelings of sonsondergang-uitsigte.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en het 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en droër. Dit het 'n sentraal geleë eetarea en maak verder oop na die sitkamer, gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite is 'n lieflike patio met buitesitplek, perfek vir alfresco-etes. Veilige parkering is beskikbaar. Ocean Whisper is geleë aan die noordekant van die dorp, 'n gebied bekend vir sy historiese herehuise en 'n kalm, outentieke kusatmosfeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 126 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
126 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang