LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oceana Beach & Wildlife Reserve | LekkeSlaap
+43

Oceana Beach & Wildlife Reserve

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Lodge-suites
Ontbyt, middagete, aandete, 2 daaglikse wildritte en sekere drankies.
Oseaan-suites
Ontbyt, middagete, aandete, 2 daaglikse wildritte en sekere drankies.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Algemeen (11 Januarie - 19 Desember)
Minder as 30 dae voor die inklokdatum: 25% van die volle gekwoteerde bedrag.
Minder as 15 dae voor die inklokdatum: 50% van die volle gekwoteerde bedrag
Minder as 7 dae voor die inklokdatum: 100% van die volle gekwoteerde bedrag

Hoogseisoen: 20 Desember - 10 Januarie.

Minder as 60 dae voor die inklokdatum: 50% van die volle gekwoteerde bedrag
Minder as 30 dae voor die inklokdatum: 100% van die volle gekwoteerde bedrag

Groepsbesprekings (deposito, betaling, kansellasie)
8 of meer gaste: Januarie tot Desember.

10% nie-terugbetaalbare deposito teen die tyd van bespreking om die kamers te bevestig.
50% nie-terugbetaalbare deposito moet 90 dae voor die inklokdatum betaal word.
100% nie-terugbetaalbare betaling moet 60 dae voor die inklokdatum betaal word.

Vanaf
R7 994
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R7 994
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R7 994
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R72, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NzdhYTA3LTUzYjktNGE2My04NmRmLTFmZWQ3MjI5ODI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 994  per nag, vir 2 mense R72 Port Alfred 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -33.562459 26.987491
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!