Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste mag nie by die pooltafel eet of drink nie. Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige herstelwerk wat nodig is as gevolg van skade wat veroorsaak is deur nie hierdie huurvoorwaarde na te kom nie.
Harde musiek na 22:00 word nie toegelaat nie.
Indien gaste besoekers saambirng moet hulle die verblyf skoon laat.
Die vullis in Pearly Beach word Maandagoggend verwyder. Moet asb. nie die vullissakke voor hierdie tyd buite plaas nie.
Ons stortingsterrein is elke dag van die week, buiten Woensdag, oop.
Die toilette is aan septiese tenks gekoppel. Moet asb. geen voorwerpe afspoel nie en gebruik die vullisdrom in die motorhuis vir doeke.
Die kraanwater is veilig om te drink.
Rook is binnenshuis verbode, maar gaste kan in die braai-area rook.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Central Road, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang